Page 1 of 2
Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]
Posted: 26 Oct 2009 23:47
by Engel
sie bietjie gaan speel
ek weet wat kom

Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]
Posted: 26 Oct 2009 23:53
by Engel
Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]
Posted: 27 Oct 2009 09:45
by Jules
Baie mooi fotos die Safari lyk AWESOME
gROETE
Jules
Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]
Posted: 27 Oct 2009 15:53
by Ian Abrahamson
Herman, those are great photos and your Datsun is a reminder of what when on in the past. Thankyou.....for p[osting. And the White patrol gee vet jong. Well done
Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]
Posted: 27 Oct 2009 18:50
by G-MAN

Motorboat..

Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]
Posted: 27 Oct 2009 20:03
by Abri Hoffman
Te lekker. AJ skrik ook nie na sy noue ontkoming nit.
Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]
Posted: 27 Oct 2009 21:28
by Engel
daar is n ding wat hulle noem calculated risk. Ek het presies geweet of die datsun gaan versuip of nie. Basics. bow wave, moenie stil staan nie of jou neus eerste in diep water druk nie. Vervang olie gereeld [ek kyk daarvoor na elke swem sessie en vervang]
Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]
Posted: 28 Oct 2009 09:19
by Theuhan
Hel Herman
Jy maak n man mos nou lus vir ry, daai lyk na n baie lekker plek, Reel bietjie vir ons n trip soontoe.
Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]
Posted: 28 Oct 2009 09:23
by Engel
hie kom moeilikheid. Dis reg eerste naweek in nov?
Re: Kinder moenie in die water mors nie [ouma wil dit drink]
Posted: 28 Oct 2009 09:46
by bartho van wyk