Page 1 of 1

Dyna tune Port Elizabeth

Posted: 30 Mar 2016 09:08
by PaulvdMerwe
Kan iemand dalk vir my 'n plek in Port Elizabeth aanbeveel om my Partol te Dyna Tune?

Re: Dyna tune Port Elizabeth

Posted: 27 May 2016 10:02
by Michael
Paul, is jou Patrol weer aan die loop?

Re: Dyna tune Port Elizabeth

Posted: 27 May 2016 10:08
by Rudolph
Kan seker nie fout gaan om by SAC PE aan te klop nie? Was nog self nie daar nie.

Re: Dyna tune Port Elizabeth

Posted: 28 May 2016 19:48
by PaulvdMerwe
Hi Michael,
Nee ek het die enjin uit en gestrip.
Ek het besluit ek gaan hom heeltemal oorbou, maar dit gaan nou eers moet wag.
Besigheid verg nou al die finansies

Re: Dyna tune Port Elizabeth

Posted: 29 May 2016 09:19
by Tinus lotz
Laat weet as ons kan help spares soek ....maar ek sal voorstel koop n vol madman of eers dan het jy al die safety's in plek .....hoop dit gebeur gou :salute: