Patrol 4.5 GRX 1999 (SOLD)
Posted: 25 Oct 2009 16:08
Hello Almal,
n Vriend van my (hy is ongelukkig nie n forum lid nie) het hierdie voertuig te koop - enige belangstellendes kan direk met hom skakel. Sy naam is Eben Knoetzen - tel no 083 302 4243. Besonderhede as volg:
99 Patrol 4.5 GRX
168 000 oppie klok met n FSH. (laaste diens was op 165 000)
Arb bumper voor
IPF spots
Ironman suspension
Maxxis Bighorns (nuut 265/75/16)
R&D agter bumper met swingarm en gaskan houer.
Watertenk agter
Drawer system met fridge slide.
Safari snorkel
Seatcovers
Tinted windows
R168 800 onderhandelbaar
Die kar is n uiterse netjiese toestand en bleddie goed opgepas. Hier is n paar fotos:

Hoop hierdie Trol kan n goeie baas kry - hy vra vir een!!!