Page 1 of 2

1983 Patrol / Safari

Posted: 08 Mar 2016 17:44
by JacoSchoeman
Hello guys / girls

Last week I was fortunate enough to land a great deal on a 1983 Nissan Patrol (Datsun Safari according to the reg docs...) The vehicle is in fair condition, and I have a few little bumps and bruises to fix, but seeing that the car is the same age as I am, I know that bumps and bruises will come with age... hehe

The motor is still original (I think) as it is straight 6, with a 4 speed gearbox. I spoke to a very friendly gentleman over the weekend that stays in Warmbad area from this forum, sorry but the name slipped passed me. He informed me that the vehicle is imported due to the fact that it has two front seats with middle console, and not the single seat. Guess it came from Aus probably?

Other than that, I am not too sure what more to say about the vehicle. What I do need help with urgently, is finding a front window and tail light covers. The two headlights are also different in look, so if possible, a new headlight. Any idea where to start looking?

Re: 1983 Patrol / Safari

Posted: 08 Mar 2016 18:09
by hugejp
PICS!

:thumbup:

Re: 1983 Patrol / Safari

Posted: 08 Mar 2016 18:09
by hugejp
Was it Dawid who you spoke to?

Re: 1983 Patrol / Safari

Posted: 08 Mar 2016 18:36
by Peter Connan
Welcome Jaco
hugejp wrote:Was it Dawid who you spoke to?
If the guy you spoke to was David Volschenk, he's exactly the guy who could help you with all the spares you need...

Re: 1983 Patrol / Safari

Posted: 08 Mar 2016 19:40
by Tinus lotz
Welcome jaco you gonna like it here :thumbup:

Re: 1983 Patrol / Safari

Posted: 08 Mar 2016 20:05
by Herrie
Welkom Jaco!!! :salute: :salute: :salute:

Ek bly ook in Kempton maar is nou op vakansie in Britannia Bay.

Ek het die 1983 Safari bakkie en my seun het ook die 1983 Safari stasiewa en ek het ook 'n extra conopy wat ek nog van ontslae kan raak.

Ek sal ook vir jou die Safari se Service Manual op 'n CD kan gee.

Re: 1983 Patrol / Safari

Posted: 08 Mar 2016 23:18
by Kagiso II
Hallo Jaco en welkom op die forum.

LIGTE: die Golf se ligte pas op die Safari [of by Midas is ook H 4 ligte, nie so skerp soos die Golf ligte maar nogtans werk goed]

Agter ligte .. Skaars [ek het LOBO s'n uit Holland gekry [LOBO 'n 1981 Datsun Safari s/w] Praat met Nikolai van die Spanje tak: Soek maar hier rond: http://www.euro4x4parts.com/

David Volschenk behoort ook die ruit te hĂȘ

En ja, sit foto op ons kan sien wat jy ry
O ja .. en sluit by die Nissan Off Road Owners club aan .. klomp Datsun Nissan entoesiaste klub

Re: 1983 Patrol / Safari

Posted: 09 Mar 2016 05:04
by Michael
Welkom Jaco en geluk met jou Safari! :woo:

Re: 1983 Patrol / Safari

Posted: 09 Mar 2016 08:27
by JacoSchoeman
Dankie vir die "warm werlcome" en ja, dit was Dawid met wie ek gepraat het. Ek sal dan weer met hom kontak maak. Ek sal ook bietjie fotos opsit.
Herrie wrote:Welkom Jaco!!! :salute: :salute: :salute:

Ek bly ook in Kempton maar is nou op vakansie in Britannia Bay.

Ek het die 1983 Safari bakkie en my seun het ook die 1983 Safari stasiewa en ek het ook 'n extra conopy wat ek nog van ontslae kan raak.

Ek sal ook vir jou die Safari se Service Manual op 'n CD kan gee.
Baie dankie!!! Dit sal great wees as jy van vakansie af kom dat ons dalk bymekaar kan kom. Ek het nodig dat iemand wat bietjie ken die voertuig 'n lekker kyk gee.
Kagiso II wrote:Hallo Jaco en welkom op die forum.

LIGTE: die Golf se ligte pas op die Safari [of by Midas is ook H 4 ligte, nie so skerp soos die Golf ligte maar nogtans werk goed]
Myne het die square voorlig. Lyk baie na die Nissan champ ligte, so miskien sal hulle pas?

Re: 1983 Patrol / Safari

Posted: 09 Mar 2016 08:36
by ricster
Welcome to the Forum !!! :thumbup: :thumbup: :thumbup: