Page 1 of 1

GQ gauge pod

Posted: 17 Feb 2016 11:27
by offroadbiker
Ek oorweeg om die pod gauge vir GQ te "laat" maak :redface:

Madman insit - op die oomblik in ongemaklike posisie by knie
Boost guage - net vir die interresantheid
Battery monitor vir crank battery oorlat hy nie een het en ek een los het....

Re: GQ gauge pod

Posted: 17 Feb 2016 12:01
by Herrie
Dit lyk goed! :thumbup:

Re: GQ gauge pod

Posted: 17 Feb 2016 13:19
by JoshJ
Ja baie nice en als is hoog. Mooi in die oog. :thumbup:

Re: GQ gauge pod

Posted: 17 Feb 2016 13:25
by Tinus lotz
Ga groot Dirk kan nice werk :thumbup:

Re: GQ gauge pod

Posted: 17 Feb 2016 13:26
by Tinus lotz
Jy ga mad man boost en wat nog daar insit?

Re: GQ gauge pod

Posted: 17 Feb 2016 16:07
by Wilkie
Tinus lotz wrote:Jy ga mad man boost en wat nog daar insit?
Grooter engine vir al die ekstra gewig :rolling: :rolling: