Page 1 of 3

Replacement Bumper on Gumtree

Posted: 03 Feb 2016 08:01
by SJC
Hi Guys,

Saw this on gumtree: http://www.gumtree.co.za/a-car-replacem ... 0165959509

The seller says it is for a 2012 (and up) Patrol.
I would like to know if this would fit on my 2008 GU pickup?
It might be sightly wide because of the lack of wheel arches/flairs on my pickup, but besides that, would it fit?

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Posted: 03 Feb 2016 08:28
by Tinus lotz
Jip dit kan werk daar is net n groter gap waar die nuwecgrill moet kom ....lyk nie sleg nie maar bietjie min protection vir ligte ens kannie sien of hy n winch kan vat nie?

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Posted: 03 Feb 2016 08:39
by SJC
Dit lyk vir my amper soos 'n burnco bar:

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Posted: 03 Feb 2016 09:54
by jonathan
Jammer Fanus ek wil nie hijack nie, maar ek wonder julle ouens my dalk kan se waste maak is hierdie bulbar van my? :think:

Hy is bietjie overkill vir my, en wou eers modify, maar nou dink ek om hom dalk te verkoop/ruil vir iets meer soos in Fanus se post hierbo.

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Posted: 03 Feb 2016 12:13
by Wilkie
Jonathan daai is definite n TJM bulbar..ek het dieselfde

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Posted: 03 Feb 2016 12:47
by Michael
Jonathan, ek het dieselfde probleem gehad, het myne geruil vir n korter ligter bumper....

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Posted: 03 Feb 2016 13:08
by jonathan
Great baie dankie julle :thumbup:

Wel as julle ouens dalk weet van iemand wat sal wil ruil, of dalk hierdie een by my wil oorkoop (geen idee hoeveel hulle werd is nie :think: ), laat weet maar!

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Posted: 03 Feb 2016 13:46
by Tinus lotz
Fanus koop daai een en ruil hom vir die tjm

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Posted: 03 Feb 2016 18:21
by jonathan
:lol: Klink vir my na n plan Tinus, maar ek dink die afstande is bietjie hectic! :think:

Re: Replacement Bumper on Gumtree

Posted: 03 Feb 2016 19:18
by Tinus lotz
Ek kan reel moenie worry nie :thumbup: