Page 1 of 2
Re: Trip Worth Taking Namibia
Posted: 26 Jan 2016 21:24
by Tinus lotz
Nice fish...

Re: Trip Worth Taking Namibia
Posted: 27 Jan 2016 05:25
by Michael
Graham, ek is nou so spyt ek het nie n vistok saam gevat toe ek daar by jou was nie....
Baie mooi vis daai!
Re: Trip Worth Taking Namibia
Posted: 27 Jan 2016 06:53
by offroadbiker
Michael - vat hom saam volgende jaar - ons gaan mos so 3 weke so bietjie daar rondry.....................
Re: Trip Worth Taking Namibia
Posted: 27 Jan 2016 07:24
by Michael
offroadbiker wrote:Michael - vat hom saam volgende jaar - ons gaan mos so 3 weke so bietjie daar rondry.....................
Regtig? ek het nie geweet ons gaan Walvis Baai toe volgende jaar nie?

Re: Trip Worth Taking Namibia
Posted: 27 Jan 2016 07:33
by offroadbiker
Nou ek dog Namibia is volgende jaar Julie op die kalender vir 3 weke en jy beplan die roete

Re: Trip Worth Taking Namibia
Posted: 27 Jan 2016 07:52
by Michael
Lol ok ek maak jou n deal, as jy vir my betaal reel ek vir ons n legit trip

Re: Trip Worth Taking Namibia
Posted: 27 Jan 2016 07:56
by offroadbiker
Begin so lank spaar man!!! Feb 2016 tot Junie 2017 = 17 Maande.
Tinus is al omgepraat

Re: Trip Worth Taking Namibia
Posted: 27 Jan 2016 21:23
by Tiny Howarth
Ja

, wag julle, kom net end Dec tot end Jan dis wanneer die groot Kabeljou loop
Re: Trip Worth Taking Namibia
Posted: 27 Jan 2016 21:25
by Tiny Howarth
Tinus lotz wrote:Nice fish...

Yes Tinus lekker for Curry Fish
