Page 1 of 1

BOCAR front BUMPER - 1998 Patrol

Posted: 13 Jan 2016 11:36
by JOHAN LOUW
Ek het n BOCAR front BUMPER te koop 1998 Patrol . Wat is n goeie prys ? Dankie.

Re: Price guide for Spares and Service Parts

Posted: 13 Jan 2016 11:45
by iandvl
JOHAN LOUW wrote:Ek het n BOCAR front BUMPER te koop 1998 Patrol . Wat is n goeie prys ? Dankie.
Ek weet nie wat is 'n goeie prys nie. Maar as iemand kan se wat kos hy en indien hy in my budget pas, sal ek hom van jou hande afneem... :)

Kan jy foto plaas ?