Page 1 of 2
Lesotho and Eastern Free State 2016
Posted: 14 Jan 2016 21:13
by Jorrie
Juan Leslie and I (plus the family) are going to visit Lesotho and the Eastern Free State in March 2016.
The trip will be from Pretoria to Himeville, Sani Pass, Mokhotlong, Katse, Fouriesburg, Clarens, Rebellie 4x4 Trail (Jewel of the Eastern Free State Gr 2-5), Golden Gate National Park et al and back to Pretoria (23 Mar to 29 Mar 2016).
Will post a trip report.
Any advice will be welcome. PLEASE!!
Re: Lesotho and Eastern Free State 2016
Posted: 15 Jan 2016 07:27
by offroadbiker
Jorrie wrote:Juan Leslie and I (plus the family) are going to visit Lesotho and the Eastern Free State in March 2016.
The trip will be from Pretoria to Himeville, Sani Pass, Mokhotlong, Katse, Fouriesburg, Clarens, Rebellie 4x4 Trail (Jewel of the Eastern Free State Gr 2-5), Golden Gate National Park et al and back to Pretoria (23 Mar to 29 Mar 2016).
Will post a trip report.
Any advice will be welcome. PLEASE!!
Skip Lesotho - Swaziland is going to be EPIC!!!!!!!!!!!!

Re: Lesotho and Eastern Free State 2016
Posted: 15 Jan 2016 09:42
by Marino4x4
Hi Jorry
As julle tot by Goldengate gaan ry, kan julle kyk of julle Sentinel Peak kan doen. Dit is verby Qwa Qwa (Phuthaditjhaba), Witsieshoek. Ongelooflike uitkyk punte maar wel n bietjie stap. As daar mense is wat moeilik stap, kan julle net die eerste deel klim. Die uitsig is baie mooi van hier.

- DSC09029-1200.jpg (68.07 KiB) Viewed 3891 times
As julle verder kan stap en lus is vir n bietjie afontuur kan julle tot bo waar die Tugela valle (Tweedehoogste ter werleld) is stap via die kettang lere.

- DSC09038-1200.jpg (170.19 KiB) Viewed 3891 times
Die uitsig is baie mooi van bo, hoop net nie iemand het hoogtevrees nie dit is

hoog.
Die Royal National Park is ook n baie lekker plek om te kamp/bly. n Mens kan dan tot die voet van die valle stap.

- DSC09071-1200.jpg (100.77 KiB) Viewed 3891 times
Dit is ook n mooi uitsig van die berge.

- DSC09081-1200.jpg (99.46 KiB) Viewed 3891 times
As julle Royal National Park toe gaan, ry deur Geluksburg op en nie deur Oliviershoekpas nie. Dit is iets anders en min mense weet van die pas.
Alle sterket met die beplanning.
Re: Lesotho and Eastern Free State 2016
Posted: 15 Jan 2016 09:48
by Marino4x4
Hier is Geluksburg teen oor die Sterkfontein dam

- Geluksburg.jpg (227.2 KiB) Viewed 3889 times
Re: Lesotho and Eastern Free State 2016
Posted: 15 Jan 2016 11:43
by Jorrie
Marinus, baie dankie vir jou insette.
Re: Lesotho and Eastern Free State 2016
Posted: 15 Jan 2016 13:01
by offroadbiker
Nuwe SA 4x4 het artikel oor Ongelukspas na Lesotho.
Re: Lesotho and Eastern Free State 2016
Posted: 15 Jan 2016 17:09
by Peter Connan
Ek kan wel beam dat Rebellie se onderste roete baie lekker is. Die berg-roete is egter 'n mors van tyd as jy 'n Patrol ry.
Re: Lesotho and Eastern Free State 2016
Posted: 15 Jan 2016 18:19
by Jorrie
Peter Connan wrote:Ek kan wel beam dat Rebellie se onderste roete baie lekker is. Die berg-roete is egter 'n mors van tyd as jy 'n Patrol ry.
Dankie Piet. Ons gaan altwee doen vir die scenic gedeelte.
Re: Lesotho and Eastern Free State 2016
Posted: 17 Jan 2016 00:01
by petri oosthuizen
Jorrie, as julle nice blyplek soek tussen Clarens en Fouriesburg, Google "Lesoba", en ook
www.fairviewestates.co.za
Re: Lesotho and Eastern Free State 2016
Posted: 18 Jan 2016 09:00
by Jorrie
Dankie Petri. Ons het Leoba probeer, maar hulle is vol. Ons gaan by Rebellie bly. Ek ken vir Nic Prinsloo wat Rebellie bestuur, so dit help ook.