Page 1 of 2

My 86 Nissan Safari 3.3 TDi 260 Series

Posted: 08 Jan 2016 14:25
by Ruan Scholtz
Afternoon Gents,

I am a new 4x4'er and a new member to this here forum. Would just like to introduce my Safari which I bought a few months ago. She runs a SD33T imported motor and has no other extensive modifications yet. :biggrin:

Looking forward to sharing many memories and knowledge.

Have a great weekend.

Ruan Scholtz

Re: My 86 Nissan Safari 3.3 TDi 260 Series

Posted: 08 Jan 2016 14:37
by David
Welkom Ruan!

Niks verkeerd met 'n Safari nie. :thumbup:

Die ou MQ Patrols kan nog baie 4x4's se gat skop QQQ

Ek is seker jy gaan nog baie nuwe plekke ontdek en avonture ervaar :salute:

Re: My 86 Nissan Safari 3.3 TDi 260 Series

Posted: 08 Jan 2016 15:03
by Ruan Scholtz
Dankie David.

Dit is my eerste 4x4, maar tot dusvêr verras die ou girl my. Kyk om in die volgende maand haar te lig (Verre bo op die diffs te sit) en vir haar `n stel 33" te kry en natuurlik met `n naam vir haar meer vorendag te kom.

Lekker naweek vir jou.

Re: My 86 Nissan Safari 3.3 TDi 260 Series

Posted: 08 Jan 2016 15:38
by IanT
Welcome Welcome, Old School is cool! That troll looks like has many many miles in her yet!! :thumbup: :thumbup: Have all the vaalies left for home yet?? :blonde:

Re: My 86 Nissan Safari 3.3 TDi 260 Series

Posted: 08 Jan 2016 17:40
by Peter Connan
Welkom Ruan

Kan jy asseblief jouself in die nuwe lede afdeling voorstel, ons sou graag meer van jou ook wou weet?

Re: My 86 Nissan Safari 3.3 TDi 260 Series

Posted: 08 Jan 2016 20:47
by Michael
Dis n baie interesante engine daai. 3.3 6cyl diesel engine?
Uit watse voertuig kom hulle oorspronklik?

Re: My 86 Nissan Safari 3.3 TDi 260 Series

Posted: 08 Jan 2016 21:42
by Ruan Scholtz
Hi Michael,

Ja dis `n inlyn 6-silinder turbo diesel (Bekend as die SD33T). Hulle het glo in die International Scouts uitgekom, asook in die Safari's in die buiteland. Teen die tyd wat die enjin in S.A aangekom het toe het ons al die Y60 Patrol gehad.

So dis maar eintlik `n oorspronklike Nissan Safari enjin, maar is net nooit regtig in SA so uitgebring nie so hier word hy maar as `n conversion beskou.

Ek het tot dusvêr nie regtig klagtes nie en meeste 4x4 entoesiaste wat hulle kerf werk is stem saam dat dit baie betroubare enjins is. :biggrin:

Re: My 86 Nissan Safari 3.3 TDi 260 Series

Posted: 09 Jan 2016 06:06
by Michael
Dit klink vir my of dit n lekker engine kan wees...
Hoe is die brandstof verbruik op hom asook kraglewering?

Re: My 86 Nissan Safari 3.3 TDi 260 Series

Posted: 09 Jan 2016 14:31
by Herrie
Is dit nog die manual ratkas?

Re: My 86 Nissan Safari 3.3 TDi 260 Series

Posted: 10 Jan 2016 12:53
by Ruan Scholtz
Middag julle,

Kry so 8km\l en ja ek het steeds die manual ratkas.