Page 1 of 2

Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 10 Dec 2015 17:03
by Lean
Hi All,

We are planning, and have started booking a trip we are looking to do next year.

Hopefully in a new Patrol (still looking for the right one) :rolleyes: If not my trusted Sani will have to do the job.

Please may I have your thoughts on the route and the campsites I have picked. I have already booked and paid deposit for the camps in Kgalagadi, so they are pretty much set in stone. Can possibly still move, but campsites in Kgalagadi is not easy to find....

Also please advise on best roads to take or if you would change anything I have in mind for Richtersveld. Also your opinion on best campsites in Richtersveld.

your help is much appreciated.

This is what I have in mind:
Dag 1 29-Apr Fri Vryburg
Dag 2 30-Apr Sat 2 Riviere
Dag 3 01-May Sun Mata Mata
Dag 4 02-May Mon Mata Mata
Dag 5 03-May Tue 2 Riviere
Dag 6 04-May Wed 2 Riviere
Dag 7 05-May Thu 2 Riviere
Dag 8 06-May Fri 2 Riviere
Dag 9 07-May Sat Ais Ais/ Not sure where
Dag 10 08-May Sun Potjiespram
Dag 11 09-May Mon Kokerboom kloof
Dag 12 10-May Tue Kokerboom kloof
Dag 13 11-May Wed Richtersberg/De Hoop
Dag 14 12-May Thu Richtersberg/ De Hoop
Dag 15 13-May Fri Port Nolloth
Dag 16 14-May Sat Augrabies
Dag 17 15-May Sun Huis

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 10 Dec 2015 19:28
by Peter Connan
2 Riviere is the busiest camp in the Kgalagadi, and many people shun it for that reason.

But there is good reason for the busy-ness. It gives access to both rivers, and the area is actually excellent in terms of predator sightings.
So don't worry, I am sure you will have fun there.

Weet niks van die Rigtersveld af nie.

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 11 Dec 2015 07:28
by Lean
Thanks Peter.

I am staying at 2 Riviere so many nights because that is the only camp that still have available campsites. I would have liked to stay at some of the other camps, but good reason to hopefully go back for a second time.

En toemaar - ek weet ook niks van die Richtersveld af nie :rolling:

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 11 Dec 2015 10:46
by mve100
Lean

We stayed in Ais-Ais itself a couple of years ago and was not too bad, or you can consider the Canyon Roadhouse. Did not stay there myself but looked nice.

One other suggestion is unless you want to go via Porth Noloth is that you go via Karasburg and exit at Ariamsvlei. You are quite close to Augrabies then and spend an extra night there or have an extra night on you way home

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 18 Dec 2015 08:40
by Lean
Hi Michael,

Do you know what the road via Karasburg looks like? I plan on towing a offtrax outplay trailer hence the question.

Looks a lot shorter than via Port Noloth.

Thanks for the help and advise.

Lean

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 18 Dec 2015 19:24
by mve100
The road was good at that time but that was in 2013

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 05 Jan 2016 10:17
by Marino4x4
Hi Lean

Ons was in die Richtersveld die selfde tyd laasjaar. Jy kan na my verslag kyk hier.

http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=57&t=5444

Ek sal verseker n draai in Alexanderbaai en Port Nolloth aanbeveel. Alle grondpaaie is kwaai sinkplaat. In die park en oppad na die park. Die roete van die Richtersveld verby Lekkersing tot by die pad tussen Port Nolloth en Steinkopf is sekerlik korter, maar maak seker jou banddruk is lekker laag want jy gaan kwaai skut. Dit Patrol vat die pad verseker beter as ander voertuie. Ons is verby mense met n ou vasteas Toyota wat nie vinniger as 40km/h kon ry nie. Ons kon gemaklik 80-100km/h ry. Weet net dit is warm en lang ry.

Laat weet as ek met nog vrae kan help. Groete

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 05 Jan 2016 14:54
by Kagiso II
Lean: Hallo
Twee dingetjies. Net een dag te Ais Ais maak dit 'n mooza draai .. jy gaan jou moeg maak WANT jy moet nog deur die grens ook gaan.
Die Karasburg pad is bakgat. Hou jou voertuig bande 1,8 of laer en die sleepwa 1,2 maks.. Dan is jy O K . Veral die stuk af Ais Ais toe

Jou volgorde binne Richtersveldt sou ek bikki omdraai: PootjiesPram, eerste aand is reg so. Dan aan na Richtersberg. Dan Kokerboomkloof en dan gaan jy Helskloof deur by De Koe uitgang uit. Kry vir TRACKS 4 AFRICA vir daai binne Richtersveldt paadjies .. die aanwysborde kan mens nogal bikji verneuk.

O jaaaaaaaaaa .. As jy wil braaf wees. Gaan Kamp binne die ‡Khomani San se grondgebied [binne Gemsbokpark] .. Jy sal waarskynlik die enigste mens daar wees. Jy moet egter 'n Boesman Giods of Spoorsnyer by Andriesvale huur [Am-AM is die beste maar Piet is ook baie goed. Ongelukkig is Toppie oorlede]
Die kamp in Sebobogas [nie op jou kaarte nie] is OOP, geen omheining nie. mm aar dis mos die lekker deel .. dan nie??
20090402-180156_Khom_Apr09_adri.jpg
20090402-180156_Khom_Apr09_adri.jpg (1.33 MiB) Viewed 4338 times
AS jy daar koamp is jy totaal selfonderhoudend: Eie too-let grawe. eie water saamneem. EN jy moet die Boesman spoorsnyer/gids ook kosgee en blyplek [tentjie is reg]

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 06 Jan 2016 08:44
by Lean
Hi Oom Mac en Marinus,

Dankie vir julle terugvoer.

Ek het jou hele report deurgelees en baie tips en inligting daar gekry. Lyk awesome. Ek sal verseker nog met jou gesels en advies kry soos wat my beplanning aangaan. Dink jy n trailer sal dit maak? Miskien moet ek oorweeg om shocks vir hom in te sit?

Oom Mac stel jy voor ek skip Ais Ais en ry n ander pad? Of prober ek net 2 aande daar bly?

Die idee is om van 2 riviere te ry deur Rietfontein grenspos in Namibia in en dan Ais Ais se kant toe van daar af. Lyk soos so +- 440 km. As ek nie so om ry nie, hoe anders ry ek?

Ek het verstaan sendelingsdrift is die enigeste ingang in?

Dankie weer vir die hulp en advies.

Groete,
Lean

Re: Kgalagadi and Richtersveld May 2016

Posted: 06 Jan 2016 09:20
by Marino4x4
Hi Lean

n Trailer behoort dit te maak, solank dit net lekker groot wiele het, n Venter met 13" gaan dit nie maak nie. Dit gaan dalk net jou spoed so bietjie breuk. Ek het gevind dat die trailer my spoed bepaal as ek een sleep. Die trailer kan gewoonlik die sinkplaat nie so goed vat nie.

My ouers was verlede jaar by Ai-Ais. Hulle se die bobejane neem oor daar. Groot probleme gehad met sekuriteit en bobejane wat pla. Vat maar n kettie of paintball geweer saam as jy daar gaan stop. Moet nie te ver ry nie, spandeer eerder nog n dag of sny uit. Dit is die slegste om op n plek 18:00 aan te kom en dan weer 8:00 die volgende dag te moet ry weer. Dan sien n mens niks van n plek nie.

Hier is n kaar wat ons gehelp het:
Richtersveld-7xtract.png
Richtersveld-7xtract.png (144.56 KiB) Viewed 4313 times
Jy kan van Namibia se kant of SA kant na die Richtersveld gaan. Namibia is oor die pont, SA is of van Alexanderbaai of Lekkersing (R382). Soos ek gese het as jy via die R382 ingaan is dit n redelike lang pad wat erg sinkplaat is. Daar is nog n pad via Eksteensfontein, maar ek ken dit nie. n Vriend het vir my die foto van die pad gestuur.
IMG-20150614-WA0001.jpg
IMG-20150614-WA0001.jpg (364.5 KiB) Viewed 4313 times
So dit kan n tydjie vat om te ry.

Sterkte daar met die reelings.

Marinus