Page 1 of 1
L28 sump
Posted: 16 Nov 2015 14:54
by EdwardWT
Hallo almal,
Ek is opsoek na 'n sump vir die L28 enjin.
As iemand kan help sal ek bly wees.
Groete
Re: L28 sump
Posted: 16 Nov 2015 17:57
by Tinus lotz
Bel vir dawid volskenk hy sal jou kan help

Re: L28 sump
Posted: 16 Nov 2015 18:11
by Kagiso II
die 4x4 [Safari & Patrol] se sump is anders as die Skyline en Laurel se 2,8 enjins s'n .. Maak seker daar is plek vir die vooras om hoog genoeg op te gaan [af dan nou vir die enjin & bak om laag genoeg af te gaan :-)
Re: L28 sump
Posted: 17 Nov 2015 09:56
by EdwardWT
Dankie Thinus, kan jy asb vir my Dawid se nommer gee?
Re: L28 sump
Posted: 17 Nov 2015 09:57
by EdwardWT
Ek het juis nodig vir Safari
Re: L28 sump
Posted: 17 Nov 2015 16:38
by Tinus lotz
Nul 7 aagt 3fier 9nege 1fyf 8 agt
