Page 1 of 1

Safari

Posted: 05 Oct 2015 10:34
by BOTSSAF
Ek het so pas aangesluit,Woon al 16 jaar in Gaborone Botswana.Ek restoureur klasieke motorfietse en motors.Het ook die enigste motorfiets museum in Botswana.
Is besig met restourasie van 1983 Safari,90% kompleet.Kort dringend voorruit en rubber,asook deur rubbers.Kan enigiemand help waar ek dit kan bekom in Gauteng,
verkieslik PTA.Het iewers gehoor dat die Nissan 1 Tonner se voor ruit rubber moontkik kan pas.Weet iemand of dit waar is?Wil graag net na die eerste reens Kubu eiland
en panne toe gaan.

Re: Safari

Posted: 05 Oct 2015 11:30
by offroadbiker
Pm'd you Davids number - give him a try :thumbup:

Re: Safari

Posted: 05 Oct 2015 19:14
by Peter Connan
Welkom Cornelius.

Sover ek weet is Safari voorruite nie moielik nie, maar praat met Kobus (Herrie op Safari) en Andre (Stefaansie) as jy nie by David regkom nie.

Re: Safari

Posted: 06 Oct 2015 09:17
by Herrie
Welkom Cornelius!! :salute: :salute:

Ek het ook die Safari se Service Manual on 'n CD vir jou.

Re: Safari

Posted: 06 Oct 2015 19:55
by Tinus lotz
Welkom praat met dawid hy sal jou uitsort.... :thumbup:

Re: Safari

Posted: 08 Oct 2015 14:19
by Michael
Welkom Cornelius

Bel vir Centurion Auto Glass in Centurion, ek het vandag by hulle n prys gekry van R950 vir die voor ruit dan sluit die prys instelasie in

Re: Safari

Posted: 08 Oct 2015 14:44
by Wilkie
Welkom by hierdie FORUM......... :salute:
Ek is besig om n Safari te herbou en het n verskeinheid van eksta parte..
Skakel gerus ...ons kan praat
nul Ag 2 vyf 2 vier Ag 3 ses 2

Happiness