Page 4 of 5

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 16 Feb 2016 09:40
by Michael
SOLD

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 16 Feb 2016 10:22
by BernardM
Just my luck that a Patrol I like is for sale when I'm out of the country. :-(

Congrats to whoever bought it.

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 25 Feb 2016 17:55
by Kagiso II
Michael .. Se ASEBLIEFFFFFF virri Oompie wie het hom nou ?? :oldtimer: :oldtimer: :oldtimer:
hy moet die boek "AGAROB" lees :clap: :thumbup:

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 25 Feb 2016 19:16
by Michael
Oom Mac, sorry maar ek weet nie wie hom gekoop het nie.
Lourens (vorige eienaar) het toe vir Agarob by n dealer gestop en hulle het hom verkoop aan iemand....... sorry my oom

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 25 Feb 2016 21:12
by Tinus lotz
Oom Mac ....dis n man van moz wat family in lanazia het hy praat omtent nie engels of afrikaans nie .

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 14 Jun 2022 16:30
by jakeslouw
If anybody still wants Agarob, it's back up for sale at WBC.

R80k now.

I'd buy it if I had the money and then do a retro conversion to a tweaked QD32 or something. But the timing is bad.

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 19 Jun 2022 19:55
by Tinus lotz
Jy moet verstaan hy is weer op .
Gaan paar rand verloor met engine overhaul by Pierre ...olie Kom by alles uit ou zd30 tricks

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 20 Jun 2022 08:31
by jakeslouw
Sou nie n ZD30 insit nie. Rubbish engine.

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 29 Jun 2022 19:27
by ruankruger333
Tinus lotz wrote: 19 Jun 2022 19:55 Jy moet verstaan hy is weer op .
Gaan paar rand verloor met engine overhaul by Pierre ...olie Kom by alles uit ou zd30 tricks
Weet jy waar is hy te koop. Het gekyk op we buy cars.

Re: 2002 3.0 GRX A/T (Agarob)

Posted: 30 Jun 2022 08:23
by iandvl
ruankruger333 wrote: 29 Jun 2022 19:27 Weet jy waar is hy te koop. Het gekyk op we buy cars.
Ek het die link gehad na die voertuig op Web Buy Cars. Maar dit werk nie meer nie. Ek neem aan hy is dus al verkoop.