Page 1 of 2

Black Rhino Rims

Posted: 13 Sep 2015 13:30
by Johannes van die See
Ken enige iemand hier die Black Rhino rims of het iemand van hulle op n Patrol?
Ek kan n stel kry vir n goeie prys, dis nie presies wat ek wou he nie maar dit kan dalk n tydelike oplossing wees.

R17 9j
6 x 139 PCD
+12 Offset {die een pla my bietjie, ek het 0 Offset of n minus gesoek}

Die center bore size is ek onseker van maar was gese dat dit groter is as 110mm en dat mens spigot ringe kry volgens jou voertuig se hub size.
Basies soek ek net bietjie terugvoering van iemand wat wel al n stel op n Patrol gelaai het voordat ek die geld spandeer.

Dankie

Re: Black Rhino Rims

Posted: 13 Sep 2015 14:04
by Tinus lotz
Johannes praat met g man hy deal baie met die tipe goed en kan jou mooi info gee pm hom of wasup hom hy doen baie groot wiele op patrols :thumbup:

Re: Black Rhino Rims

Posted: 13 Sep 2015 14:16
by Johannes van die See
G-man is n besige man, maar dankie Tinus :thumbup:

Re: Black Rhino Rims

Posted: 15 Sep 2015 12:55
by Llewellyn
Die rims hier by my lyk mooi genoeg vir jou kar!

Re: Black Rhino Rims

Posted: 15 Sep 2015 13:10
by Johannes van die See
Llewellyn wrote:Die rims hier by my lyk mooi genoeg vir jou kar!
Dankie tjom, smaak my ek gaan die enigste Patrol met Black Rhino rims op he :thumbup:

Re: Black Rhino Rims

Posted: 16 Sep 2015 20:39
by Johannes van die See
Black Rhino rims en Cooper STT Pro tekke is op, nou kan ek begin speel.

Image

Image

Re: Black Rhino Rims

Posted: 16 Sep 2015 20:40
by Stefan
lyk baie cool!!!

Re: Black Rhino Rims

Posted: 16 Sep 2015 21:57
by hugejp
Spogerig!

Re: Black Rhino Rims

Posted: 16 Sep 2015 23:35
by ricster
That looks gooooooood

Re: Black Rhino Rims

Posted: 17 Sep 2015 07:08
by Michael
Very nice!! Maak n baie groot verskil op jou Patrol se looks!