Foto soos gevra
Posted: 10 Oct 2009 12:50
Dagse vriende
Aangeheg is 'n foto van my Patrol. Hoe kan ek die foto aan my profile heg sodat hy voorlopig as my foto kan verskyn? Hoe koppel ek dan meer fotos as 'n album op my profile? Groete
Pierre