Page 1 of 1

Safari bakkie for sale...

Posted: 15 Aug 2015 11:28
by hugejp

Re: Safari bakkie for sale...

Posted: 15 Aug 2015 13:16
by Alex Roux
Nou wat het hulle met die ding aangevang dat hy nie meer 4x4 is nie?
TC uitgehaal met die Lexus ombouing?

Re: Safari bakkie for sale...

Posted: 15 Aug 2015 18:33
by Herrie
Ek wonder hoe hulle dit gedoen het?

As die transfebox nog daar is sal ons seker die 4x4 kan uitsort.

Re: Safari bakkie for sale...

Posted: 15 Aug 2015 19:22
by Andre Steyn
Jammer van die 4x4 en die tipe engine!

Re: Safari bakkie for sale...

Posted: 15 Aug 2015 20:39
by Alex Roux
Jy het nog nie so 'n enjin gery nie?

Re: Safari bakkie for sale...

Posted: 16 Aug 2015 17:48
by Herrie
Van daardie engines is daar baie ratkaste wat op pak. :thumbdown:

Een Patrol met dieselfde engine moes al 6 ratkaste vervang.

Re: Safari bakkie for sale...

Posted: 16 Aug 2015 18:49
by Alex Roux
Dit is eenvoudiger en goedkoper om enjin met ratkas te vervang, maar dit is moontlik waar die probleme in kom.
Dit is hoekom ek met die Nissan ratkas gebly het, en dalk deels ook hoekom ek nie probleme het nie.
Geen goeie ombouing is goedkoop nie, maak nie saak hoe goedkoop die enjin was nie.

Die Lexus V8 is egter min of meer presies wat Landcruiser V8s vandag in het. Die Landcruisers is dalk groter enjin blok maar andersins is dit die selfde.
Dit is hoekom ek mense se kritiek op die enjin vir 4x4 vreemd vind.
ECU en ratkas is baie meer bepaled in 4x4 performance