Hardbody single cab 4x4 2006 up
Posted: 21 Jul 2015 09:46
More almal ek is opsoek na ñ paar moontlike opsies, of ñ 2006 en op hardbody 4x4 diesel waarvan die engine en ratkas op en gedaan is. Of bakwerk onderdele vir ñ 2006 kingcab zd 30. Ek het ñ 2006 kingcab zd30 4x4 op die plaas wat meganies in 100% toestand is. Maar die bakwerk is ma bietjie op gewerk. So ek moet of die klomp body panels vervang of die meganiese gedeeltes oorbou in ñ netjiese bakwerk in.