Johannes van die See needs your advice!
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2629
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 49 times
- Been thanked: 241 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
It is a tough call for me which one to go for.
I am at a stage in my life though where I absolutely detest any form of debt.
I would rather drive an older car and be better off financially as a result. So that part of the decision is a very personal one.
But if the new shape of the 2008 will give you much more joy, and if you think you can get rid of the 3,200 p.m. at some point, (sooner than what the bank expects you to, which is probably 5 years), then the newer one it would be.
Both will last a very long time to come, provided the engine was not abused.

Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
- Johannes van die See
- Senior Member
- Posts: 92
- Joined: 09 Jul 2015 08:44
- Full Name: Johannes van der Merwe
- Nickname: Johannes van die See
- Home Town: Langebaan
- Current 4x4: 2008 - 4.8 GRX Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 4 times
- Been thanked: 4 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
Thanks again for everyone's advice, I've made up my mind and will fly up to Durban on Wednesday to go collect my Patrol
Jonathan, ek kyk elke dag rond en sien geen Patrols nerens in Langebaan nie, ek sal maar met jou moet kotak maak sodat ek nie te uit voel nie
Jonathan, ek kyk elke dag rond en sien geen Patrols nerens in Langebaan nie, ek sal maar met jou moet kotak maak sodat ek nie te uit voel nie
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 93 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
Jy gaan lekker met die Patrol kan ry!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Johannes van die See
- Senior Member
- Posts: 92
- Joined: 09 Jul 2015 08:44
- Full Name: Johannes van der Merwe
- Nickname: Johannes van die See
- Home Town: Langebaan
- Current 4x4: 2008 - 4.8 GRX Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 4 times
- Been thanked: 4 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
Ek sal binnekort meer kom gesels oor mods en accessories
- JoshJ
- Patrolman
- Posts: 984
- Joined: 30 Nov 2013 16:16
- Full Name: Joshua Joubert
- Nickname: Joshua
- Home Town: Centurion, Gauteng
- Current 4x4: 2004 GL TD42
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 81 times
- Been thanked: 96 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
mooi man
gooi pics so dra jy kan
gooi pics so dra jy kan
Being alive is a Blessing!!
Regards,
Joshua
Regards,
Joshua
- Johannes van die See
- Senior Member
- Posts: 92
- Joined: 09 Jul 2015 08:44
- Full Name: Johannes van der Merwe
- Nickname: Johannes van die See
- Home Town: Langebaan
- Current 4x4: 2008 - 4.8 GRX Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 4 times
- Been thanked: 4 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
Manne help my gou hier reg asb.
Ek verstaan dat ek n GU Y61 Patrol koop, maar op die Tax Invoice van die handelaar staan daar ook (P64/P74)
Nou wat beteken daai nommers?
Ek verstaan dat ek n GU Y61 Patrol koop, maar op die Tax Invoice van die handelaar staan daar ook (P64/P74)
Nou wat beteken daai nommers?
- JoshJ
- Patrolman
- Posts: 984
- Joined: 30 Nov 2013 16:16
- Full Name: Joshua Joubert
- Nickname: Joshua
- Home Town: Centurion, Gauteng
- Current 4x4: 2004 GL TD42
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 81 times
- Been thanked: 96 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
daai is reg. dis ook reeks nommers. ek het in 2013 myne nuut gekoop. hy het ge se GU Y61 en in hakkies p74. die versekering het ook die p74 kode gebruik. weet nie presies waarvoor dit staan. of is. maar joune is nie weird of fout nie
Being alive is a Blessing!!
Regards,
Joshua
Regards,
Joshua
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3453
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 155 times
- Contact:
Re: Johannes van die See needs your advice!
My wêreld Johannes -- jy nou ook in die NISSAN en Patrol garde .. welkom Bru ..
As jy n DIESEL oorweeg .. die 3.0 crd enjin van na 2007 is volgens Ozzies DIE Patrol om te hê [net om van vooraf n spennir jou wurx te goij :-) ]
Jy ken al vir oompie en weet mos .. KIEKIES .. sodra jy die "Trollie" het

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
- Johannes van die See
- Senior Member
- Posts: 92
- Joined: 09 Jul 2015 08:44
- Full Name: Johannes van der Merwe
- Nickname: Johannes van die See
- Home Town: Langebaan
- Current 4x4: 2008 - 4.8 GRX Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 4 times
- Been thanked: 4 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
Hi Oom Mac, ja hier is ek ook nou, gelukig was ek nog altyd n "petrol head" so Oom Mac se spanner is agter die wiel verbyKagiso II wrote:My wêreld Johannes -- jy nou ook in die NISSAN en Patrol garde .. welkom Bru ..
As jy n DIESEL oorweeg .. die 3.0 crd enjin van na 2007 is volgens Ozzies DIE Patrol om te hê [net om van vooraf n spennir jou wurx te goij :-) ]
Jy ken al vir oompie en weet mos .. KIEKIES .. sodra jy die "Trollie" het
Sodra ek terug tuis is sal ek n foto kom plak
- Johannes van die See
- Senior Member
- Posts: 92
- Joined: 09 Jul 2015 08:44
- Full Name: Johannes van der Merwe
- Nickname: Johannes van die See
- Home Town: Langebaan
- Current 4x4: 2008 - 4.8 GRX Patrol
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 4 times
- Been thanked: 4 times
Re: Johannes van die See needs your advice!
Nou ja, aangesien my vrou baie meer fotogenies as ek is moes sy maar staan vir n foudie.
Hier is ons nuwe ryding, n 2008 4.8 GRX Patrol
Ek het van Amanzimtoti tot in Langebaan gery, (1740km) teen 130Km/h op die klok met Cruise Control (124Km/h GPS spoed) en het n brandstof verbruik gekry van 5.5 tot 5.7Km/L. Dit is beter as wat my 2.7 Hilux my gegee het so ek voel ek wen al die pad.
Paar dinge waaroor ek onseker is.
1: Die agter lig lense, hoekom is daar nie bulbs in nie. Die ligte in die agter bumper werk maar die ligte langs die agter deure het nie gloeilampe in nie en kan ook nie gloeilampte vat nie want daar is geen gate om dit in te monteer nie. Hoekom nie, wat gaan daar aan?
2: Die sleep haak agter. Ek het die voertuig gekoop juis omdat dit n GCM van 6.7Ton het en my 2 Ton boot mag sleep, maar ek sien die sleepstang agter het n SABS plaatjie op wat se dit mag net 1,100Kg sleep. Nou wat help dit my!!! Waar kan ek n haak kry wat oor 2Ton mag sleep?
Sodra ek meer vrae het sal ek dit op die werkswinkel draad vra.

Last edited by Johannes van die See on 24 Jul 2015 13:40, edited 1 time in total.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 15 guests