Page 1 of 1

Namib Duine

Posted: 09 Jul 2015 07:26
by Tommie
Dag Maats.

Vriend van my het n kanselasie gehad vir n trip wat hy gereel het na Lauberville toe. Ek weet dit op kort kennisgewing, die trip begin die 13/7/2015. Die bedrag wat betaalbaar is, is R7900.00. Dit is n 50% afslag vir 2 persone. Julle kan hom kontak op die volgende nr. 082 456 1972. Chris Wood.

Groete