Page 1 of 1

Suspension in Winter

Posted: 24 Jun 2015 10:56
by NISMOnator
Hi Almal,

Our Patrol makes a lot of squeeking noises with suspension when cold? Is this normal? Also especially when turing left there is a knocking sound coming from apparently the right side front the wife says as she drives it everyday?

SHould I be concerned?

Thanks :think:

Re: Suspension in Winter

Posted: 24 Jun 2015 11:06
by Wilkie
More Nismonator
Jy moet vir vrou lief vra of sy op full lock is wanneer dit gebeur,
Ek kry dit ook wanneer ek by my hek uit reverse en draai full lock van die drive way af..Die full lock stops beweeg metaal teen metaal en dit is die lawaai wat ons hoor.is heel waarskynlik baie droogook op die stops
dit word ook nie op dienste ge ghries nie.
:salute:

Re: Suspension in Winter

Posted: 24 Jun 2015 11:58
by NISMOnator
Ja nee is bewus daarvan, maar blykbaar is dit net in die oggende en nie teen volledige lock draai nie en dit is blyk maar net as sy links draai?

Nie seker of dit voor of agter is nie?

Re: Suspension in Winter

Posted: 24 Jun 2015 18:46
by Peter Connan
Is die lock-skroefies op die hubs nog daar?