4,8 GRX Exhaust
Posted: 23 Jun 2015 20:30
Hi Manne
Ek het so rukkie terug die Patrol se uitlaat laat vervang vanaf die eerste box by 'n bekende uitlaat stelsel plek.
Ek moes die Patrol nou al 3 keer terug vat omdat die uitlaat vreeslik baie raas en elke keer se die ou net dit is normal. Twak, die ding kan mos nie so raas nie!!!
Behalwe vir die geraas klink die nog soos 'n kompressor wat vol oop gemaak is en dan is daar nog 'n vibrasie ook. dit kan nie goed wees vir die manifold nie?
Na wie kan ek gaan om 'n ordentlike uitlaat te laat opsit, ek wil die uitlaat so stil as moontlik he al kos dit 10 silencer boxes, en brandstof verbruik ( misbruik ) moet ook darm in gedagte gehou word.
Hoor graag van julle!!
Lekker aand
Groetnis