Page 1 of 1

4.5 grx for sale

Posted: 16 Jun 2015 20:31
by Etienne Gous
4,5 GRX
Year 2000
Manual
Ome suspension 2"
Front bumper
177 000 Km
R120 000
Pretoria
Frik
zero82 9zero11four1zero
frik 1.JPG
frik 1.JPG (3.01 MiB) Viewed 1469 times
frik 2.JPG
frik 2.JPG (4.05 MiB) Viewed 1469 times
frik 3.JPG
frik 3.JPG (3.1 MiB) Viewed 1469 times

Re: 4.5 grx for sale

Posted: 19 Jun 2015 09:59
by Herrie
Sy wiele lyk baie klein en ek wonder of dit die 245 groote is want die standard bande is die 265/75R16.

Re: 4.5 grx for sale

Posted: 19 Jun 2015 10:27
by Etienne Gous
Hallo Kobus
Volgens die eienaar is dit 265/75R16

Re: 4.5 grx for sale

Posted: 19 Jun 2015 11:19
by offroadbiker
Moet se die outjie lyk nogal nie sleg nie, wil net voorkom of daar "kolle" op die bonet is - miskien net vuil......

Re: 4.5 grx for sale

Posted: 19 Jun 2015 11:46
by Alex Roux
Herrie wrote:Sy wiele lyk baie klein en ek wonder of dit die 245 groote is want die standard bande is die 265/75R16.
265/70/16 is 31" bande. Diut lyk maar net klein weens die 2" lift