Ironman coil lengtes.
Posted: 30 May 2015 05:40
Goeie more menere
Toe ek my Patrol bekyk het. voor ek hom gekoop het het ek gesien die regter agter coil het van daai plaaitjies met die boute in wat jou coil stywer maak. Mens kry sulke rubber blokkies ook. Ek sal dit afneem dan sal jul weet waarvan ek praat.
Ek het vermoed dit is om hom gelyk te laat staan. Ek het dit verlede naweek uit gehaal en gesien dat dit toe wel die rede was hoekom dit daar in was.
Ek het nie gemeet nie maar skat hy le seker 30mm aan die regter kant.
Ek vermoed dat die agterste coils nie ewe lank is nie om te kompenseer vir die ekstra gewig aan die regter kant. Ek dink hulle het die twee omgeruil en toe is dit makliker om die plaaitjies in te sit as om dit weer uit te haal en te ruil.
Weet iemand of die coils verskil in lengte?
Ek gaan hul in elk geval ruil om te kyk of hy dan reg staan. Ek twyfel of die coil kon tension verloor dat hy sak maar dis seker n moontlikheid.
Groete