

Ek moet die boonste en onderste pype vervang , kan enigeiemand dalk by hul Nissan dealers uitvind of hul dalk nog ons GQ op lyn het sodat mens die regte parte kry, n ander opsie wat een van die hydraulic manne hier voorstel is om die pype te laat maak uit stainless waar die bends is en dan net rubber pype tussen die bends sit ???
Shalom