Page 1 of 7
Long Range Fuel Tank
Posted: 30 Sep 2009 07:20
by Herrie
Ungili's fuel tank started to leak at two places whilst in the Kgalagadi - terrible corrigations in the roads!
In the end I could not have more that 70l in the tank. Had it welded yesterday and will put it back tonight.
** tried to load pictures - but no-go***. "Upload Attachment" does not want to work!
OK, the upload work from my laptop!
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 30 Sep 2009 10:27
by JohnBoyZA
* tried to load pictures - but no-go***. "Upload Attachment" does not want to work!
Herrie, please try again and see this post:
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=38&t=546&start=0
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 30 Sep 2009 11:03
by Herrie
Dankie John, ek het probeer - tot die "personal gallery" - maar dit wil nie werk nie! Daar is seker 'n setting op my pc wat nie reg is nie of ek is maar net tegnologies gestrem.
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 30 Sep 2009 11:06
by JohnBoyZA
Ungili's fuel tank started to leak at two places
Was dit skaafplekke of het hy deurgeslaan?
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 30 Sep 2009 13:25
by Herrie
Hy het op die sweislas begin lek - in die een hoek en ook waar die mounting bracket vasgesweis is. Volgens die plakker op die tenk is hy deur Silverton gebou en was laaste getoets op 28-11-2005.
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 30 Sep 2009 21:35
by Mayhem
Hi Herbie
This is a common problem with the Exel 140l fuel tank on the Patrol.I think it's because of the weight of the fuel that causes the welds to fatigue.Remember that stainless steel is prone to cracking under stress.The good thing is that it is an easy fix.
I dont know why Exel uses 3CR12 to manufacture there fuel tanks whereas Long Ranger in Aus use good old mild steel

Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 07 Oct 2009 18:59
by Stefan
Hi Herrie,
Is this an aftermarket tank?
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 08 Oct 2009 07:43
by Herrie
Ja Stefan dit is maar het die Patrollie gekoop met hom in - is nie seker wie hom gebou het nie. Daar is 'n "Silverton" sticker op die tenk.
Ek het hom laat weld en hy is nou weer top fiks!
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 04 Feb 2010 14:59
by SCUBA Patrol
Hi Kobus,
Kwik fix in die veld, "Pratley Steel Putty" Niks anders nie! Hulle het my pa se tank beskadig op sy Hardbody, probeer petrol steel deur 'n gat in die tank te maak. Wel hy het nie geld vir 'n nuwe tank nie en wat nou, veral as jy in die veld is. Goeie ou SA tegnologie, wat NASA in die ruimte hou, hulle se dit net nie hardop nie. Dit is so te se 'n permanente fix en jy sal jou voertuig met daai "fix" verkoop of op die ashoop gooi een dag! Weet van ouens wat gatte in sumps daarmee gestop het en vir jare so rond gery het sonder 'n lek.
net 2c se woorde.
Phillip
Re: Long Range Fuel Tank
Posted: 04 Feb 2010 19:57
by Herrie
Ek het nog n klein lek opgetel en dit met Prattley Putty reggemaak - en dit werk defnitief!