Page 1 of 3

Roofrack

Posted: 09 May 2015 06:44
by andredurand
Ek is op soek na n roof rac wat sal pas op in 4.5 Patrol

Re: Roofrack

Posted: 09 May 2015 17:33
by Carel
Andre, ek het myne self gebou uit Aluminium 25 x 3 tubing en die koste was onder R4000, ongelukkig nie rekord gehou nie.
Dakrak2.jpg
Dakrak2.jpg (87.35 KiB) Viewed 3932 times
Dakrak4.jpg
Dakrak4.jpg (94.84 KiB) Viewed 3932 times

Re: Roofrack

Posted: 09 May 2015 18:51
by Clem
Jo Carel, dis nou netjies vir 'n DIY job!

Re: Roofrack

Posted: 10 May 2015 07:24
by andredurand
Dankie Carel ek oorweeg dit sterk om een self te bou

Re: Roofrack

Posted: 10 May 2015 09:11
by Tinus lotz
Andre ....shop net rond daar is baie wat rond lê wil jy een leen vir die river trip?

Re: Roofrack

Posted: 10 May 2015 12:57
by Pieter B
Ek het nou nie vir jou 'n roofrack nie maar ek het 2 ander opsies vir jou:

Re: Roofrack

Posted: 10 May 2015 13:17
by Tinus lotz
:rolling:

Re: Roofrack

Posted: 10 May 2015 13:22
by Tinus lotz
Andre .....hulle is lelik met jou.... :lol:

Re: Roofrack

Posted: 10 May 2015 14:23
by Kagiso II
sy verdiende loon .. . hy is leleik met Bielie nèè Leeuloop .. :oldtimer: :balloons: :nocomment: :nocomment:

Re: Roofrack

Posted: 10 May 2015 18:18
by Stefan
Hou jou oë en ore oop, op die forum het ek 'n vollengte Hannibal gekry vir baie goedkoper as enige DIY opsie. (Behalwe die hierbo natuurlik! :rolling: )