Page 1 of 1

Patrol Seat Covers - What is best??

Posted: 29 Sep 2009 23:33
by Pieter du Toit
Hi all,

I am looking for a fairly decent kind of seat cover to use in my Patrol - and don't know what. I currently have these canvas type seat covers sold by most outdoor places - but mine is not even a year old and the driver side one is torn already. I also find them to be slipping and sliding all over the leather seats.

Preferably something that has nice pockets at the back (facing the rear) as the kids constantly have DVD's and things in the car - and I find those pockets quite handy.

Any recommendations - what and where to buy from??

Re: Patrol Seat Covers - What is best??

Posted: 30 Sep 2009 08:16
by Abri Hoffman
Pieter, ek het die stell Mellville & Moons op wat ek by Brad Hoffmann gekoop het. (Die wat voorheen op jou kar was) Dit is besonder gemaklik en is pasgemaak vir die Patrol. Het nice sakke ens. Dit is egter duur teen R5500 vir 'n stel. Ek dink nie dis die sterkste wat mens kry nie, myne het begin deurskuur op die kant van die bestuurder sitplek waar jy in en uitklim. Ek sal egter weer M&M koop suiwer uit die oogpunt van gerief. Dit skuif nie rond nie en is baie sag, sweet glad nie.

Vir daardie prys kan mens egter leer ook laat doen.
Hierdie stel is gedoen vir 'n Land Cruiser en koste is R6 000 without the jumpseats en
R7 000 with jumpseats vir LCCSA lede.

Image
Image
http://www.landcruiserclub.co.za/cms/mo ... 0_7350.jpg

Ek verstaan dit is goeie kwaliteit leer wat gebruik word.

Re: Patrol Seat Covers - What is best??

Posted: 30 Sep 2009 08:18
by G-MAN
More Pieter. Kyk ook na ESC, baie nice en tough. :thumbup: Gee my n lytjie.. :wink:

Re: Patrol Seat Covers - What is best??

Posted: 30 Sep 2009 22:42
by Pieter du Toit
Abri

Ja ek moet se dis baie nice - maar ouch daai price tag - g'n wonder Brad het dit uit die voertuig gehaal nie!!

G-Man ek ken glad nie ESC nie maar gaan jou definitief n luitjie gee - sommer more al. Ek moet elkgeval nog led's by jou kom kry - het jy nog??

Re: Patrol Seat Covers - What is best??

Posted: 30 Sep 2009 22:48
by Abri Hoffman
Ek weet ook darm nie of ek nuwes sal koop nie, dis baie geld. Moet egter se dit sit baie gamaklik, sal dit graag wil vergelyk met die ESC, ens of die verskil te sien.

Re: Patrol Seat Covers - What is best??

Posted: 30 Sep 2009 23:32
by G-MAN
Pieter ek het nog heelwat LED's, ons sal mooi maak met die seatcovers... :wink:

Re: Patrol Seat Covers - What is best??

Posted: 02 Oct 2009 11:11
by Pieter du Toit
G-Man

Ek aanvaar dit beteken my seatcovers is bestel (?) - mooi so laat weet maar net wanneer dit hier is asb.

Daar het hoeka ses led's op die een 30 panel wat ek in Tierkloof by jou gekoop het gevrek toe dit ingesit het - miskien is dit iets simpels. Ek dink ek het dalk ook bietjie hard op dit gedruk met die insit slag - maar ons sal kyk wanneer ek na jou toe kom vir die seat covers.

Sien uit daarna om by jou n draai te kom maak - jy moet vir my ook jou fisiese adres laat weet asb.

Cheers