Rebellie 4x4 naby Clarens
Posted: 05 May 2015 15:48
Net so paar foto's van die Rebellie 4x4 roete naby Clarens. Daar is twee roetes wat mens kan doen, ons het egter net die Mountain trail gedoen wat hulle se `n 3 graad roete en die ander 5. Basies maar net `n paadjie op na bo-op die berg. Net so tricky deel wat regtig klipperig is soos wat op die fotos kan sien maar nie dat die Patrol gesukkel het. As jou grond vry hoogte dalk nie baie goed is nie sal jy egter meer sorg met jou lyn moet neem. `n Paar dele wat ek sal beskryf as ongemaklik, vroulief ander woorde gebruik, waar mens op die nou paadjie na die afgrond leun, is egter nie baie erg nie, soos ek se ongemaklik. Uitsigte is baie mooi.