Page 1 of 2

Stofpad in die Noord-Kaap

Posted: 09 Apr 2015 08:30
by Jorrie
Ons het oor die Paasnaweek so 'n bietjie stofpad in die Noord-Kaap (Hope Town, Douglas en Griekwastad se wereld) gaan ry en toe 'n bietjie reen gesien. Hier is 'n paar fotos.
DSC09572r.jpg
DSC09572r.jpg (27.61 KiB) Viewed 4001 times
DSC09547.jpg
DSC09547.jpg (21.33 KiB) Viewed 4001 times
IMG_7829.jpg
IMG_7829.jpg (76.58 KiB) Viewed 4001 times
IMG_7753.jpg
IMG_7753.jpg (74.39 KiB) Viewed 4001 times

Re: Stofpad in die Noord-Kaap

Posted: 09 Apr 2015 08:46
by Herrie
Nou moet jy die Patrol 'n bietjie erg was om hom skoon te kry!

Re: Stofpad in die Noord-Kaap

Posted: 09 Apr 2015 08:54
by offroadbiker
Jaag dat die stof so - spat!!! :blonde:

Re: Stofpad in die Noord-Kaap

Posted: 09 Apr 2015 08:59
by ricster
Man.... now THAT'S how a Patrol should look !!!!!!!

Beautiful trip !!!

Re: Stofpad in die Noord-Kaap

Posted: 09 Apr 2015 09:36
by Jorrie
Die pad was seepglad. Die Cooper STTs het hulle self bewys. Die arme Prado agter my met sy padbande het baie gegly en was meer dwars in die pad as reguit. Nou vir die groot skoonmaak.

Re: Stofpad in die Noord-Kaap

Posted: 09 Apr 2015 09:36
by Tinus lotz
Lyk soos dik pret :thumbup:

Re: Stofpad in die Noord-Kaap

Posted: 09 Apr 2015 14:30
by Roger Craps
Dit lyk baie goed ! :thumbup:

Re: Stofpad in die Noord-Kaap

Posted: 09 Apr 2015 14:41
by Alex Roux
Ek was al in daardie omgewing in die reen.
Jy ry maklik sywaards met enige ryding, Patrol inkluis.
Het jy niks gegly nie? Hoe vinnig het jy gery?

Re: Stofpad in die Noord-Kaap

Posted: 09 Apr 2015 14:48
by Jorrie
Alex ons het so tussen 50 en 80 km/h gery. Ek het ook redelik op party dele gegly en moes die spoed volgens die omstandighede aanpas. Die Patrol met die muddies het egter baie minder as die Prado met padbande gegly. Was groot pret.

Re: Stofpad in die Noord-Kaap

Posted: 09 Apr 2015 15:32
by Tinus lotz
N regte 4x4 is net so goed soos die regte bande waarop hy ry...bly hulle kon werk vir jou jorrie :thumbup: