Page 1 of 1
melville & moon covers
Posted: 06 Mar 2015 01:08
by JoshJ
Hi, just for whom ever is interested. I saw a sale in the 4x4 megaworld bargain bin. Front seat covers ( melville & moon) for GRX2005 on and pick up 2007 on, for R1000.
You can find the bargain binon their web site.
Re: melville $ moon covers
Posted: 06 Mar 2015 05:46
by Tinus lotz
Ek sal vir mr Boegman laat weet daai werk bakkies van hom kan dit gebruik net nie seker van die jaar model nie

Re: melville $ moon covers
Posted: 06 Mar 2015 06:43
by SJC
Ek sien daar is 'n "add to cart" opsie, maar geen "checkout" opsie nie...

Re: melville $ moon covers
Posted: 06 Mar 2015 10:02
by SJC
Het hulle gebel, die oortreksels is gister verkoop.
Re: melville & moon covers
Posted: 07 Mar 2015 16:11
by SJC
Waar anders kan mens ordentlike sitplekoortreksels kry teen 'n billike prys? (goedkoper as escape gear).