Page 1 of 2

Richtersveld April 2015

Posted: 11 Feb 2015 14:06
by Marino4x4
Hi

I booked a trip to the |Ai-|Ais/Richtersveld Transfrontier Park for April this year. Our itinerary is:

25 Apr depart from Bloem - Keimoes
26 Apr Springbok
27 Apr Potjiespraam
28 Apr Kokerbookloof
29-30 Apr De Hoop
1 May Springbok
2 May Groblershoop
3 May Bloem

Are there any info or advice for the park. I will hate it to come back and realize we missed something. We will be traveling with our now 10 month old daughter (she will be just over a year then). I have read a few trip reports on this forum and some other forums. It is one of those places I always wanted to see.

Thanks

Re: Richtersveld April 2015

Posted: 11 Feb 2015 15:20
by Kagiso II
I would change the Kokerboomkloof & De Hoop bookings around .. Pootjiespram and De Hoop is on same side of park [on the banks of the Gariep [Orange river] Kokerboomkloof is wayyyyy out towards Terror Mountain [rather bad road corrugated like ERG]
From Kokerboom you exit the park through Hels Kloof and at the De Koe exit [right there by the boom gate on the gravel road .. ]
Just driving to Kokerboom Kloof is almost a full day [depending on your mode of transport .. deflate to 1 bar .. max 1,2 bar for that road] Go light, don't overload]

You can do Kokerboomkloof to Groblershoop in one day [unless you have family in Springbok]

In Keimoes -- MOENIE DI EKeimos Padstal mis nie [Do not miss the Keimoes Padstal .. [and the Water Wheel .. ]

Vra maar as daar nog iets is .. Baie lekker B&B tussen Alexanderbaai en Richterspark is SPOGPLAAS B&B Annemarie / Salome: 027 8311592 // 082 223 8455.


Dont miss out the Hand of God rock between PootjiesPram en De Hoop
Stand in awe of Mount Terror on the way to KokerboomKloof
IMG_0796.JPG
IMG_0796.JPG (2.27 MiB) Viewed 4735 times
IMG_3458.JPG
IMG_3458.JPG (3.21 MiB) Viewed 4735 times
IMG_3456.JPG
IMG_3456.JPG (3.72 MiB) Viewed 4735 times

Re: Richtersveld April 2015

Posted: 11 Feb 2015 16:37
by JoshJ
Just keep in mind that this place is arrid and Hot. You need to be fully self sufficient. The local park shop is far and they are only stocking basics. Taking into account your young daughter. Everything she could need, you will need to take. As well as lots of water. Roads are poor so travel is at a very slow pace. Then there is the spider, scorpion, snake and monkey/baboon factor also.

If you can look over the mining activities, the park is beautifull. So enjoy :thumbup:

Re: Richtersveld April 2015

Posted: 12 Feb 2015 08:26
by Marino4x4
Dankie oom Mac. Ons sal dan deur druk Groblershoop toe en dalk n dag vroeer by die huis kom. Altyd lekker om n dag te he by die huis vir regmaak en afpak. Ons het vriende in Keimoes, was al n paar keer daar. Was tot al by die maal gate daar wat ek dink min mense van weet.
DSC07439.JPG
DSC07439.JPG (2.19 MiB) Viewed 4711 times
Ons het vamilie in Groblershoop, so sal daar n draai moet maak.

Ek het die kampe so gereel dat ons bietjie deur die park ry. Gee ons darem iets om te doen. Die aircon sal ook seker sy deel moet doen. Ek sal kyk of ek die kampe kan omruil. Ek het ook gesien dat ons dalk eerder 2 aande by Kokerboomkloof sal slaap en net een aand by De Hoop.

Josh dankie vir die info. Ons sal verseker genoeg voorade en water vat. Sal nie n kaans wil vat nie. Sal die Engel maar vol kos en baba goed pak en nie bier nie. :doh: Sal die whiskey maar sonder ys drink.

Is dit die moeite werd om by Alexanderbaai n draai te maak? Al is dit net om te se "been there, done that".

Re: Richtersveld April 2015

Posted: 12 Feb 2015 12:28
by BernardM
Jislaaik Oompie Mac, dit lyk my jy was ook al oral in ons land. :biggrin:

Dankie vir die info. Ons wil self eendag 'n draai daar gaan maak.

Re: Richtersveld April 2015

Posted: 12 Feb 2015 15:47
by jan.dup
Marinus, soos oom Mac seg - ek sal Potjiespram, De Hoop en Kokerboomkloof ook in daardie volgorde aanbeveel en jy moet beslis met Hels Kloof uit die park ry - dis baie nice. As jy van visvang hou moet onder geen omstandighede die vistokke by die huis los nie - kleinerige hoekie met een mieliepit (ek vat altyd sommer 'n blikkie mielies saam) in sy waai en jy vang slag op slag 'n geelvis - hulle is beskerm so gooi ma terug vir nog 'n dag. As jy ander ase en spinners wil vat vir variasie - daars baie vis - groot geelvis en enorme babers) Weens geen druk van die mensdom op die vis populasie daar nie is dit nog soos in vervroee jare - jy vang jouself gatvol.

Neem ook in ag dat Potjiespram en De hoop by/teen die rivier is waar jy kort kort in die rivier kan afkoel, visvang (sommige mense vat binnebande, kajakke etc saam - lekker speelplekke innie rivier) etc. In Desember het ek die langs die rivier afgery van De Hoop tot by Richterberg en van daar na Kokerboomkloof - die rivier roete is baie nice maar kan sommige tye effe moeilik raak. As jy egter so ver moontlik in die paadjies teen die berg hou behoort jy ok te wees. Die ander roete is ook baie lekker - so dis maar 'n coin skiet besluit :think:

Ek is absoluut gek oor die Richtersveld - dis so mooi lat 'n ou soms 'n knop in die keel kry en die dimensies maak dit awe inspiring om elke hoek en draai - dis regtig 'n ontsettende voorreg vir enige een om dit te kan beleef en ervaar ........ of wat se ek Oom Mac ?

Re: Richtersveld April 2015

Posted: 12 Feb 2015 18:08
by Kagiso II
Is nes jy beduie Doepieman -- Richtersberg om Kokerbookloof toe en dan uit by De Koe sien mens omtrent alles van die Park.

Bernard .. daar is n klompie plekke waar 'k noggie was nie :biggrin:

Marino -- daar is nog rooikat en luiperd in daai berge .. Pas die kleintjies MOOI op veral sononder en verby .
Die ablusies by Kokerboom was flenters toe ons laas daar was - en die watertenks leeg .

As jy aankom by die Park [Reuning] vra vir Pieter van Wyk -- hy ken die Park beter as enigeen [hy loop daar in die berge rond en identifiseer die vetplante] Vra hom aanwysings van besienwaardig [se hom oompie Mac het jou verwys]

Ons is ook Maart/April daar onder .. maar buite die park op die vlaktes met Uitreik [Sanddrift]

O-ja .. reken ook tyd in vir Port Nolloth .. gaan eet by Dino, en kyk langsaan by die Museum of hulle nog RECK se boek oor die "Routes of the Richtersveldt" het KOOP hom as jy kan .. Daar is kosbare inligting in


Kyk uit vir die voels in die Park .. en Akkedispas is sommer niks nie :wink:
Witkruis Arend [ook bekend as Jakkalsvoël]
Witkruis Arend [ook bekend as Jakkalsvoël]
IMG_0712.JPG (144.24 KiB) Viewed 4681 times

Re: Richtersveld April 2015

Posted: 13 Feb 2015 07:17
by Herrie
Ek wil ook graag soontoe gaan maar ek weet nie of ek ooit dit sal kan doen nie want my vrou mag nie op grondpad ry nie.

Re: Richtersveld April 2015

Posted: 13 Feb 2015 14:14
by Stefan
Dan sal jy maar moet bestuur ;)

Re: Richtersveld April 2015

Posted: 13 Feb 2015 14:28
by jan.dup
Ja Stefan, Herrie moet dan maar laat sy vrou die teerpad tot by Alexanderbaai ry dan vat hy oor en ry verder op die gronpad :lol: