Page 1 of 1
Patrol rim benodig: 16" - 6 gat standaard
Posted: 10 Jan 2015 14:13
by georgeb
Manne
Ek benodig 'n standaard 16" 6-gat rim vir 'n 2004 4.8 - het iemamd moontlik een beskikbaar?
Groete
Re: Patrol rim benodig: 16" - 6 gat standaard
Posted: 11 Jan 2015 18:32
by Tinus lotz
Is dit n rim of a mag??
Re: Patrol rim benodig: 16" - 6 gat standaard
Posted: 12 Jan 2015 08:27
by IanT
I have two steel rims lying around (not OE rims smiths type)
Re: Patrol rim benodig: 16" - 6 gat standaard
Posted: 12 Jan 2015 11:12
by georgeb
Goeie môre - mag indien moontlik....
Re: Patrol rim benodig: 16" - 6 gat standaard
Posted: 12 Jan 2015 11:24
by Tinus lotz
Daai 4.8 16 duim mags is hoender tanne .....is daai jou patrol ??
Re: Patrol rim benodig: 16" - 6 gat standaard
Posted: 12 Jan 2015 11:57
by georgeb
Tinus lotz wrote:is daai jou patrol ??
Nope - my mater s'n...