Page 1 of 1
Retracting of aerial.
Posted: 22 Apr 2009 15:53
by Vaatjie
Hello guys
On the 4.8GL models the aerial only pulls back halfway if you use the button to lower the aerial. Is there a way to lower it completely without switching of the radio.
• Maybe Nissan sells a switch that will do the job.(hi hi)
• Can I wire a switch in myself to do the same job? Did anybody tried this before.
Any input and pointers will do.
Re: Retracting of aerial.
Posted: 22 Apr 2009 17:10
by JohnBoyZA
That aerial is most infuriating and after breaking (geknak) mine a second time in the bush, I simply cut mine off with a side cutter - the motor still whirrs wildly every time I start the motor. I am now looking for a replacement, whip aerial and will then remove the motor completely and use the switch for something else. Let me know if you do come up with a solution though.
Groete
John
Re: Retracting of aerial.
Posted: 23 Apr 2009 07:42
by Herrie
I also neet to fix mine as the rope is broken and does not retract or extend. How do I get to the motor?
Re: Retracting of aerial.
Posted: 24 Apr 2009 07:37
by Vaatjie
Ek sal fotos insit van hoe ek myne nou verander het, en dit werk lekker. Sal die foto ding eers moet uitkyk. :D
Re: Retracting of aerial.
Posted: 24 Apr 2009 11:28
by Vaatjie

- Wiring of radio and patrol. Blou/wit draad vanaf radio. Dis die draad wat se "remote wire" Hy gee die siniaal vir die lugdraad motor om terug te trek.
- IMG_1005.JPG (80.45 KiB) Viewed 5103 times

- Die gewone bruin en blou flex draad word nou in series ingesny met 'n aan/af skakelaar wat jy by Midas koop. Die draad op die Patrol se wiring is pers/wit draad.
- IMG_1007.JPG (100.82 KiB) Viewed 5101 times

- Dit is die skakelaar wat ek gekoop het vir R16.00. Ek gebruik nie die groen draad nie. Dit gee krag aan die LED op skakelaar vanaf die negatief of die bakwerk van die kar. Die liggie is heeltyd aan as die lugdraad uit is. Persoonlike smaak.
- IMG_1008.JPG (68.08 KiB) Viewed 5099 times
Re: Retracting of aerial.
Posted: 24 Apr 2009 11:48
by Vaatjie

- Hier is die 12mm gat geboor net langs die sigaretaansteker.
- IMG_1010.JPG (113.88 KiB) Viewed 5087 times

- Dis die agterkant van die konsole. Die skakelaar pas tussen die sigaretaansteker en die monteer pen in. Spasie is beperk
- IMG_1011.JPG (85.53 KiB) Viewed 5087 times

- Hier is die hele job klaar. Minder as 2 ure en drie glase wyn.
- IMG_1013.JPG (79.09 KiB) Viewed 5081 times
Re: Retracting of aerial.
Posted: 26 Apr 2009 08:12
by Saltman
Dankie Vaatjie!
Ek wil net bevestig met jou - met die ekstra skakelaar kan jy dan die lugdraad of ingetrek hou of heeltemal laat uitstrek na jou willekeur?
Ek vra net agv daai simpel half uit - half in posisie. Is dit heeltemal uitgeskakel met jou modifikasie?
Ek neem aan die ignition moet aan wees om die lugdraad se posisie te veander?
Terwyl my radio nou uit is gaan ek die mod sommer nou doen!
Re: Retracting of aerial.
Posted: 27 Apr 2009 08:27
by Vaatjie
Hello Herbie
Ja jy moet kom kyk hier by my. Werk baie lekker.
Re: Retracting of aerial.
Posted: 27 Apr 2009 08:32
by Vaatjie
Herrie. Jy moet die swart plastiek inner cover in die wielboog links voor verwyder om by die lugdraad motor te kom. Boud die lugdraad los en vervang die lugdraad gedeelte.