Page 1 of 2
RooiRemoer het ook naam
Posted: 19 Sep 2009 11:33
by Kagiso II
At last - a real name that stuck and Dwergie is happy with ... Rooiremoeroswa heet nou AGAROB [google maar vi daai ene...]
Bridgstone maak vi hom sy eie eie eie spaarwieloortreksel...

- Agarob_Poging x Mac.JPG (58.76 KiB) Viewed 2579 times
Re: RooiRemoer het ook naam
Posted: 19 Sep 2009 19:02
by Abri Hoffman
Mooi oom Mac, is dit hoe die oortreksel gaan lyk?
Re: RooiRemoer het ook naam
Posted: 20 Sep 2009 22:50
by Kagiso II
Hai daa Abri - Yippp - dis hy daai - net op die buiterand kom BRIDGESTONE bo om enn DUELLER onderom (so geboog)
Ek kannie wag nie - ek dinkj dit gaan BAJJA grend wees
Re: RooiRemoer het ook naam
Posted: 20 Sep 2009 23:05
by Abri Hoffman
Kagiso II wrote:ek dinkj dit gaan BAJJA grend wees
Daarmee kan ek nie stry nie oom Mac. Plak maar die prentjie sodra oom dit gekry het.

Re: RooiRemoer het ook naam
Posted: 20 Sep 2009 23:32
by ChristoSlang
Lyk mooi, en die naam val lekker op die tong...
Re: RooiRemoer het ook naam
Posted: 05 Oct 2009 19:36
by Kagiso II

- Agarobwiel.jpg (205 KiB) Viewed 2537 times
............ dis vir my mooi.
En BAIE dankie aan SUPA QUICK, Menlyn wat hierdie wieloortreksel vir my en AGAROB laat maak het [darem ook om dankie te sê dat ek hierdie GREAT band so baie aanbeveel, en die die hoeveelste stel DUELERS wat ek by hulle koop.
Met of sonder daardie wieloortreksel vol;taan ek daarmee: Van al die verskillende make bande is die Bridgestone Dueler is die beste all terrain 4x4 band wat ek al op enige van my voertuie gehad het [en daar is 5 op my lysie]
Re: RooiRemoer het ook naam
Posted: 05 Oct 2009 19:49
by Pieter du Toit
Hel Oom Mac maar dis mooi - dis prentjie mooi!!!
Jy gaan n slot en ketting om daai cover moet sit - want ek gaan hom steel as ek hom sien!!!
Sowaar iets om op trots te wees!!!
Re: RooiRemoer het ook naam
Posted: 06 Oct 2009 11:06
by Kagiso II
Re: RooiRemoer het ook naam
Posted: 06 Oct 2009 15:51
by Tjaart
Dis baie mooi Oom.
Ek kan nie wag om bietjie te gaan ry as ek terug is in Pretoria in November nie!!
Re: RooiRemoer het ook naam
Posted: 10 Nov 2011 13:14
by Kagiso II
dis dan hoe dit voel om op 'n "wake" te sit .. Agarob is weg maar hy staan nog in die graats [Cristo wag nog op sy bank vir sy bank]
ek wil nie eens meer die graatsdeure oopmaak nie, want dan kyk ek daai rooi wa, en dan issit 'ie meer so lekker nie.
Christo en sy SWAMBO het "onderneem" om hom Agarob te hou - aldus kry hulle die wieloortreksel saam.
Oompie wil sommer net van die geleentheid gebruikmaak om ieder en elk wat saamgesels en saam ge'swaarkry' het mat al di esagas wat ons al met Agarob gehad het...
Kan ek met opoheid darem ook nou se - ek is dankbaar dat ek daardie tyd besluut het om hom standaard te hou en die enjin oor te doen, eerder as om hom te Lexus of tee 4,8 .. so, met "hind-sight" en 20/20 visie - Dit was die regte besluit [dalk ook die duurste, maar nou-ja]
maar wag - ek gorrel: net sê BAIE dankie manne vir die 'moral support' allie pad - en noudat hy heel en reg is en nuwe baas kry - Christo, jy beter ons mooi op hoogte hou van wat julle 2 alles aanvang [oepsss - julle 3, die Blond gaan mos saam jakker

]
Tjeers AGAROB