Page 1 of 4
Dyno results
Posted: 17 Sep 2009 16:21
by Patrol4.8
I took my 4.8 Patrol to Koos Swanepoel developments for a dyno tune and Powerflo for a freeflow system today and here are the results.
1st run before anything was changed: 172.3kw/5163rpm & 377nm/3637rpm
2nd run after freeflow, before chip: 177.8kw/5150rpm & 389nm/3621rpm
3rd run after freeflow, chip and tune: 186.6kw/5254rpm & 416nm/3790rpm
These figures are rearwheel kw and nm converted to flywheel figures.
I will post the graphs later.
Re: Dyno results
Posted: 17 Sep 2009 16:34
by Patrol4.8
Runs 1 and 3

Re: Dyno results
Posted: 17 Sep 2009 17:41
by Saltman
En ... hoe klink hy ??? en hoe trek hy ... en hoe accelerate hy?
Re: Dyno results
Posted: 17 Sep 2009 17:52
by Abri Hoffman
Lyk goed Cornelius, maar soos Saltman se, hoe klink en voel dit agter die stuur?
Wat was die skade?
Re: Dyno results
Posted: 17 Sep 2009 18:07
by Patrol4.8
Klink mooi, hy brul lekker as die ruite oop is maar wanneer die ruite toe is kan jy beswaarlik die verskil hoor.
Ek verkies dit so want ek wil nie langpad met 'n geraas binne die kar sit nie.
Dit voel ook of hy sterker trek as vantevore.
Re: Dyno results
Posted: 17 Sep 2009 18:10
by Saltman
Cornelius
Watter setup het jy gekies vir die exhaust - sporty klank of die stil ene?
Ek is jaloers - daar is nou eers anner prioriteite voor ek by die ex-chip-chune uitkom!
Geniet hom
Re: Dyno results
Posted: 17 Sep 2009 18:15
by Freakazoid
Nou nog net om die verbruik te sien. Daai figures lyk nice. Wat die grafiek nie wys nie is low load en partial load. Dit is daar waar jy jou brandstof verbruik verbetering sien. Ons sine uit om te hoor wat die verskil is.
Re: Dyno results
Posted: 17 Sep 2009 18:19
by Abri Hoffman
Baie interresant dat jy teen 2000rpm meer as 400nm het en dit dan afkom en eers by 3500rpm weer daar uitkom. Sal lekker offroad wees maar wat sal die effek op die pad en brandstofverbruik wees.
Re: Dyno results
Posted: 17 Sep 2009 18:24
by Patrol4.8
Ek het die eerste boks met 'n 57mm pyp vervang, die tweede boks het plek gemaak vir 'n 265/500/2.5 freeflow boks.
Alles agter die tweede boks het ek net so gelos, dit is alles 60mm en freeflow.
Ek het hierdie resep op Roddey by Powerflo se aanbeveling gevolg.
Re: Dyno results
Posted: 18 Sep 2009 08:37
by G-MAN
Cornelius, daai figures lyk goed!

Dink ek moet n simba chippie laat in sit.
