Toe ons daar was in Julie met die Classic challenge, het een Landy gebreek, en die Fortuner en Pajero het elke vas gesit in die rivier.
Elke keer was dit die Trollies "to the rescue".
Re: At Se Gat
Posted: 26 Oct 2014 21:26
by Schalk
daars 2 obsticles wat ek glad nie kon doen nie. en 1 recovery by die modder gat. te min momentum gehaad, nice mense van die community af wat ons gejoin het.
Re: At Se Gat
Posted: 26 Oct 2014 22:22
by Etienne Gous
Daai eerste foto......obstacle begin na n challenge lyk. Was ook daar saam met forumgroep en het baie geniet
Nice fotos