Page 1 of 1
Norbrake, Boksburg
Posted: 14 Oct 2014 16:09
by marakasmalan
Does anybody have any experience with these guys?
Re: Norbrake, Boksburg
Posted: 14 Oct 2014 17:03
by juice
They have been around for many years
They have done my safai rear brake drums and shoes
and the brake booster as well
speak to sakkie or gavin
tel 011 894-2511
Re: Norbrake, Boksburg
Posted: 14 Oct 2014 17:39
by andredurand
Re: Norbrake, Boksburg
Posted: 14 Oct 2014 20:28
by marakasmalan
Thanks!
Re: Norbrake, Boksburg
Posted: 23 Oct 2014 11:35
by marakasmalan
Het my remkloue vir hulle gevat - klink my dis so ±R750 elk vir die herbou. Dus omtrent dieselfde as die caliper kit vir die enkel-suier agter-remkloue. Ek vermoed die dubbel-suier voorste remkloue se kit sal nog duurder wees.
Hulle sandblast ook die calipers - sal gewone heat resistant enamel ok wees om hulle mee te verf na die tyd?
Re: Norbrake, Boksburg
Posted: 24 Oct 2014 09:55
by Tinus lotz
Jip sal seker reg wees....wat van hammer rite weet nie van hitte nie maar lyk netjies

Re: Norbrake, Boksburg
Posted: 24 Oct 2014 11:21
by Stefaansie
Miskien hou hulle nie van my gesig nie...
Ek kon nog nooit regkom by hulle nie.
Die manne in charge het 101 verskoning oor hoekom hulle nie die werk kan doen nie.
Ek sal nie gou weer soontoe gaan nie. Hulle het duidelik nie my geld nodig nie.
Sterkte, ek hoop jy kom reg.
Re: Norbrake, Boksburg
Posted: 05 Nov 2014 15:20
by marakasmalan
Dit was toe soos hulle gesê het binne vier dae reg. Die R750 was toe vir altwee remkloue. Baie netjies gedoen, mooi gesandblast en ek kan regtig nie kla nie. Nuwe seëls en nuwe boute, nuwe bloeiskroewe. Uiters beïndruk!