Page 1 of 2

hello

Posted: 03 Oct 2014 09:40
by brosdoring
Hello almal...

Ek is al lank op baie ander forums.... Maar hier is ek ook nou....
Ek boer in die Noord Kaap.... altyd nog n liefde vir patrols gehad, ongelukkig geen ander Nissan nie.... So ek is nou opsoek na n 4.8 GRX.

Re: hello

Posted: 03 Oct 2014 09:45
by Tinus lotz
Welkom hier ....kan ons jou help kyk???

Re: hello

Posted: 03 Oct 2014 09:51
by Marino4x4
Hi Burger

Lekker om jou nou hier te sien. Hier is verseker manne wat jou sal kan help. Laat die manne in Gauteng bietjie vir jou loer wat daar beskikbaar is.

Groete

Marinus

Re: hello

Posted: 03 Oct 2014 10:21
by offroadbiker
Welkom, gaan jy nou ook die Isuuz inruil op 'n Patrol???

Re: hello

Posted: 03 Oct 2014 11:41
by brosdoring
Sal waardeer as julle help soek...
My isuzus doen 500000km+ op my slegte paaie... My 320 frontier sal ek nie sommer verkoop nie, ek verkoop my double cab dteq. Ek soek meer spasie.... Isuzu bied geen nuwer suv nie en vir d geld wat n mens n patrol kan koop weet ek nie of enige iets naby kom nie.

Re: hello

Posted: 03 Oct 2014 12:03
by Kagiso II
Welkom Burger !!
Hier gaan dit net lekker en ammal is behulpsaam
Ek het n 4,8 op Gumtree gesien wat my hart gesteel het [maar my beursie al lankal leeg] .. ONLY 37 000 km op

http://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkies ... 0223474709

OF hirri een :
http://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkies ... 0198392009

en dan is daar DIE een .. laagste geprys ;maar Karkoelboer worri mos nie van pry nie :rolling: :rolling: ]

http://www.gumtree.co.za/a-cars-bakkies ... 0279638209

Re: hello

Posted: 03 Oct 2014 12:26
by Herrie
Welkom Burger!! :salute: :salute:

Re: hello

Posted: 03 Oct 2014 13:29
by brosdoring
Hi..
Dankie vir die links...
Ek hetie 300k nie...
Ek sal ook graag 1 met laer kilos soek as die laatse 1.

Re: hello

Posted: 03 Oct 2014 13:58
by Peter Connan
Baie welkom!

Re: hello

Posted: 03 Oct 2014 13:59
by IanT
Welcome! :thumbup: I realy would not worry to much about the km remember that these vans do 500000km before the motor needs to be looked at. Rather look for one in good condition then let Graham (pathmaker on this forum) check it over before you buy it. I have just bought a 2006 which is a Graham at the moment for servicing, but there was another good one in PTA (Tinus have you still got the details???) maybe have a look at it :thumbup: