Page 1 of 1
oudtshoorn
Posted: 28 Sep 2014 21:05
by minwater
I,gave my patrol a run to Oudtshoorn this weekend.I did it because the vehicle was stationry for quite a long time before I got it.This is in preparation for my trip to Namibia in Dec.The vehicle preformed well and the fuel consumption was 5.75 km/liter and roof rack was fully loaded for 50% of the trip.Ek wil net die volgende sĂȘ ek het die voertuig baie geniet ek glo dit is die eerste van baie.
Daarom wil ek net my seun (Frans Tour de Frans) bedank want hy het diePatrol verniet vir my gegee.
Re: oudtshoorn
Posted: 29 Sep 2014 05:13
by Jorrie
Mooi so Frans.!!
Geniet daai trok oompie.
Frans is sommer ook die regte man om hom vir jou te diens

.
Re: oudtshoorn
Posted: 29 Sep 2014 13:03
by Kagiso II
DAWID .. ons sal iets met daai regtervoet van jou moet doen .. jy ry te hard .. jy moes 5.76 km/L gekry het
Wanneer kan ons paar foto's sien van daai wonderlike geskenk ??
Re: oudtshoorn
Posted: 29 Sep 2014 13:20
by Alex Roux
Ek wens my kinders is al groot genoeg om vir my 'n Patrol verniet te kan gee!
Dis nou erf in tru-rat
Re: oudtshoorn
Posted: 29 Sep 2014 14:14
by ricster
Re: oudtshoorn
Posted: 29 Sep 2014 22:31
by minwater
Cedric believe you me Frans had his moments but it was sorted out at the time . Mac ek wag nou nog net vir die kamera ha ha.Op n ernstiger noot Frans moet my nog wys hoe dit ge doen word.
Re: oudtshoorn
Posted: 30 Sep 2014 08:30
by ricster
haha yip.... as n laaitjie nie stoud is, is hy nie n laaitjie nie....

Re: oudtshoorn
Posted: 01 Oct 2014 22:33
by tour de frans
Hahahaha, wie stout ? ek, nooit.
Pa, geniet jou kar. Patrols is Great karre. Die forum ook.
