Page 1 of 2

radiator GQ4.2 petrol

Posted: 24 Sep 2014 07:11
by minwater
Hi Gents
At some stage I will have to replace the radiator in my Patrol.Frans suggested a cheaper way might be a 740BMW radiator.Any suggestions?

Re: radiator GQ4.2 petrol

Posted: 24 Sep 2014 07:32
by Tinus lotz
Oom tombo automotive hier bo in Joburg verkoop radiators vir almal se patrols ek klomp van ons manne het hulle al gebruik en die bou kwaliteit is great . Hulle gebruik gewoonlik die 4.2 diesel se core en sweis dan aluminum tanks bo en onder op .
Wat vir my belangrik is die pins en vasmaak plekke alles lyn perfek op so daar is geen kans vir deur skuur en kraak wanneer mens ver weg ry nie. Miskien moet ons net kyk of die 4.2 diesel se radiator pype nie dieselfde is as die petrol nie dan kan hy netso gebruik word sonder om tenks te ruil. Graham laat altyd n paar spaar bou vir 4.5 wat hy in stock hou.
Ek het laas week n 4.8 een vir Mr Boegman by hulle gekoop en was 2850 gewees afgelewer by my huis. Gewoonlik kos die tank verandering n bietjie meer . Ek is onseker hoeveel maar dit is nog steeds baie goekoper as 14000 van die agente af .
Miskien kan ons net kyk of na die pype op die 4.2 diesel en 4.2 petrol as hulle dieselde is kan ek hom tot in die kaap vir oom kry laat weet maar
:mytwocents:

Re: radiator GQ4.2 petrol

Posted: 24 Sep 2014 07:54
by Tinus lotz
Miskien net n foto van die GQ se radiator kry dan kan ons uitvind of hulle een het? Ek sal by dawid hoor of hy n spare een het :thumbup:

Re: radiator GQ4.2 petrol

Posted: 24 Sep 2014 07:58
by Peter Connan
Destyds toe ek 'n radiator gesoek het vir my GQ kon Tombo my nie help nie.

Ek weet ook nie van BMW radiators nie, die GQ en GU se radiators is heeltemal verskillend.

Ek het een laat pasmaak by Thermo Radiators.

Re: radiator GQ4.2 petrol

Posted: 24 Sep 2014 20:20
by ricster
When you say Frans, I assume you mean Frans ( Tour de Frans ) on this forum..... if that is so, then I trust his word 100%. The BMW 740 radiator is a big boy and will probably handle the cooling perfectly. Like Peter said he battled a bit to find/make one fit.

Frans will also know exactly where and how the pins (if the GQ even has these pins) need to fit, so my personal opinion, due to you being in the Cape, and obviously depending on the prices, Frans would be the way I'd go.

Re: radiator GQ4.2 petrol

Posted: 24 Sep 2014 21:14
by Kagiso II
Hi Ricster -- mr MINWATER alias Dawid Fourie is the very Father of said Frans aka Tour de Frans ..

Dawid -- die 740 radiator word met sukses op Patrol en ook die Lexus ombouings gedoen .. niks fout met Frans se raad nie.. :-)
Ek het die Pardu se verkoeler laat vervang met n doelgeboude koper verkoeler met koper tanks [die kommin Tyota oorspronklike verkoeler kan nie die Kalahari en Botswana sand en duine hanteer nie .. die plastiek tenks kraak ... laaste keer het enjin oordoen gekos.]

[wat ek probeer skimp, kry n groter "core" ou-skool koper verkoeler. Maak seker die waaier se blaaie is 100 en die 'viscous' ook .. dan gaan jy 500 duisend Km met die Trol :-) [afstand .. nie spoed nie :rolling: :rolling: ]

Re: radiator GQ4.2 petrol

Posted: 24 Sep 2014 21:48
by minwater
Manne
Dankie vir al die insette gelewer.
Ek sal julle op hoogte hou wat ons gedoen het sowel as die koste.
Dit sal wel binne die volgende 2maande moet geskied want ek beplan om 19Des te ry vanaf die Kaap deur die Richtersveld,Sendelingsdrif Aus Sossusvlei,Solitaire tot Henties en soos julle weet is dit redelik warm daar in Des

Re: radiator GQ4.2 petrol

Posted: 25 Sep 2014 09:22
by ricster
oops.... my blonde hair again.... Pa sal moet luister na sy seun....... :rolling: :rolling: :rolling:

Re: radiator GQ4.2 petrol

Posted: 25 Sep 2014 20:25
by minwater
Tinus
Het jy toe by Dawid V uitgevind of hy n dalk n radiator het.
Intussen het Frans n plek gekry wat dit moontlik kan "recore" vir R3200

Re: radiator GQ4.2 petrol

Posted: 25 Sep 2014 21:11
by tour de frans
Cedrick :rolling: :rolling: