Page 1 of 1

Woestyn trip van Aus na Walvis

Posted: 14 Sep 2014 17:14
by Jaco Jordaan
Manne

Ons het in Desember vanaf Aus na Walvisbaai gery deur die woestyn, dit was n belewinis. Ek het dit so geniet dat ek weer n trip gereel het.

Ons trek die 27 ste Sept weg van Aus as daar nog iemand is lus is vir n leker vinnige vakansie. Nog n paar plekke beskikbaar.

N$ 15000 per voertuig. Max 4 per voertuig, sluit Permit en vis vang lisensie in. Alle etes word voorsien. Jy is verantwoordelik vir jou eie water, brandstof, snacks en drinkgoed.

Lekker dag

Jaco

Re: Woestyn trip van Aus na Walvis

Posted: 17 Sep 2014 18:00
by marakasmalan
Hallo Jaco,

Wie fasiliteer die trip? Bedoel nou kosmaak, permitte reël etc.

Groete

Marnus