Page 1 of 2
GU Manual Gearbox Ratios
Posted: 10 Sep 2014 15:30
by David
Soos versoek:
mt.pdf
- (12.08 KiB) Downloaded 539 times
Re: GU Manual Gearbox Ratios
Posted: 10 Sep 2014 16:47
by Tinus lotz
Thanks mater.....julle kaap manne fokus vreeslik

Re: GU Manual Gearbox Ratios
Posted: 10 Sep 2014 18:03
by Peter Connan
Dit lyk my die GQ het net met twee ratkas-weergawes uitgekom, 'n 4-spoed en 'n 5-spoed.
Die 5-spoed GQ's se verhoudings is blykbaar almal dieselfde as die ratkas wat in die 3l diesel en 4.2 NA diesel gebruik is. Maar ek het wel iewers gehoor dat die 5de rat op 'n stadium sterker gemaak is...
Interesant dat die 4.2 turbo 'n "close ratio" boks het...
Re: GU Manual Gearbox Ratios
Posted: 10 Sep 2014 21:07
by Tinus lotz
Peter Connan wrote:Dit lyk my die GQ het net met twee ratkas-weergawes uitgekom, 'n 4-spoed en 'n 5-spoed.
Die 5-spoed GQ's se verhoudings is blykbaar almal dieselfde as die ratkas wat in die 3l diesel en 4.2 NA diesel gebruik is. Maar ek het wel iewers gehoor dat die 5de rat op 'n stadium sterker gemaak is...
sal nogal interesting wees om te sien wie se 4.2 met haar droog blaas masjien wel so ratkas het......
Interesant dat die 4.2 turbo 'n "close ratio" boks het...
Re: GU Manual Gearbox Ratios
Posted: 11 Sep 2014 04:51
by Zantus
Re: GU Manual Gearbox Ratios
Posted: 11 Sep 2014 08:19
by David
Zantus - Interesante site

Re: GU Manual Gearbox Ratios
Posted: 11 Sep 2014 08:46
by Tinus lotz
Baie nice reference thanks Zantus....ek wonder net of die TI model baie verskil van ons models ek weet dat hulle nie diff lock het nie maar LSD....maar ek dink die res van die drive train is dieselfde

Re: GU Manual Gearbox Ratios
Posted: 11 Sep 2014 08:51
by gupster
Thanks David and Zantus for that. Now does anyone have the diff ratios to add to complete this.
Regards. Barry
Re: GU Manual Gearbox Ratios
Posted: 11 Sep 2014 10:36
by Tinus lotz
gupster wrote:Thanks David and Zantus for that. Now does anyone have the diff ratios to add to complete this.
Regards. Barry
Have a look at the one zantus put up iam sure it had final drive rasios on there. .....but I might be wrong .......

Diff ratios
Posted: 11 Sep 2014 11:09
by David
From the service manual : Diff Ratios for different models
pd.pdf
- (12.33 KiB) Downloaded 424 times