Het die td42 en tb42 dieselfde ratverhoudings?Peter Connan wrote: ↑10 Sep 2014 18:03 Dit lyk my die GQ het net met twee ratkas-weergawes uitgekom, 'n 4-spoed en 'n 5-spoed.
Die 5-spoed GQ's se verhoudings is blykbaar almal dieselfde as die ratkas wat in die 3l diesel en 4.2 NA diesel gebruik is. Maar ek het wel iewers gehoor dat die 5de rat op 'n stadium sterker gemaak is...
Interesant dat die 4.2 turbo 'n "close ratio" boks het...
Selde ratkas?