Page 1 of 1

My Safari

Posted: 29 Jul 2014 10:21
by Herrie
Dis hoe my Safari gelyk het toe ek hom in Junie 1992 gekoop het!

Die eienaars het hom as 'n kamp voertuig gebruik en hy het ook 'n sub-tank in wat ek vir meer as 20 jaar nie gebruik het nie. :D

Ek het toe besluit om die sub-tank te gebruik en het die prop gedeelte ingebou en toe uitgevind dat die tank 45liter petrol vat! So die main-tank is 80 liter en die sub-tank 45 liter en saam het ek dan 125 liter en kan nou baie verder ry voor ek weer petrol nodig het. :lol:

Re: My Safari

Posted: 29 Jul 2014 10:24
by Herrie
Dis hoe hy nou lyk! :blonde:

Re: My Safari

Posted: 29 Jul 2014 10:35
by IanT
Very Very nice, these Patrols never die they just get better over the years :thumbup: :thumbup:

Re: My Safari 1983

Posted: 29 Jul 2014 11:07
by Herrie
I still use the Safari a lot and it got 326000km and is still going well. :blonde:

Re: My Safari

Posted: 29 Jul 2014 14:06
by firessafari
Baie mooi!!! :biggrin:

Re: My Safari

Posted: 30 Jul 2014 05:38
by TonyP
Herrie, nou weet ek wie jy is. How are you keeping boet. It's been a while since we saw each other. The Safari is looking great.

Re: My Safari

Posted: 30 Jul 2014 06:58
by Herrie
Hi Tony, I'm still breathing so I still have all my problems!!