Page 1 of 1

soek 15" staal rims

Posted: 08 Jul 2014 11:28
by Theuhan
Ek soek 4 x 15" staal rims, het iemand dalk n ou stel wat rond le waarmee julle my kan help?

Skakel my by 0828256806

Re: soek 15" staal rims

Posted: 08 Jul 2014 11:45
by LERZ
Hi ek het die add op Gumtree gevind.

http://www.gumtree.co.za/a-tyres-rims/e ... 0018552409

Re: soek 15" staal rims

Posted: 09 Jul 2014 10:12
by Theuhan
Dankie, maar hierdie is 16" ek het 15" nodig.