Page 1 of 1

2000 Nissan Patrol

Posted: 01 Jul 2014 09:39
by Herrie
I just got this info:

2000 Patrol 4500
115000km
Roofrack, rocksliders and Iron man suspension

Price: R130 000-00

Phone: 0834501312

Re: 2000 Nissan Patrol

Posted: 02 Jul 2014 10:35
by Jules
Herrie ek dink jy moet maar koop, lees ek reg dat die lorrie maar slegs 115 000km op het

Shalom

Re: 2000 Nissan Patrol

Posted: 02 Jul 2014 12:38
by Herrie
Hi Jules, hy het net 115000km op en ek weet ook wie die vorige eienaar van die Patrol was - dis 'n Tandarts wat op 'n motorfiets ongeluk dood is.

Ek gaan hom nie koop nie want ek het my goeie Patrol!