Page 1 of 1

.375 for sale

Posted: 02 Jun 2014 18:47
by Stefan
Don't know if there are any hunters on the forum, or maybe you know of some-one who may be interested?

http://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php?t=187025

Re: .375 for sale

Posted: 02 Jun 2014 20:25
by Kagiso II
Reenen Kritzinger [op ons FB blaai Nissan 4x4 stories & picts.. ] en OETIE [Leon] oppi Nissan forum ??

Re: .375 for sale

Posted: 03 Jun 2014 08:11
by Stefan
Dankie oompie!

Ek sal vir Reenen 'n boodskap stuur. Sal dit vir oom moontlik wees om vir Leon die skakel te laat kry? (Ek is nie op die Nissan forum nie)

Re: .375 for sale

Posted: 03 Jun 2014 13:08
by Kagiso II
Sal hom jou FACEBOOK stasie aanstuur met hirri -- ka hy m't jou saam praat..
Assik 10 jaar jonger was, was daai H&H nou myne .. was heel bo aan my wish list vir al my jag jare .. :-(

Re: .375 for sale

Posted: 03 Jun 2014 13:46
by Clem
Nice rifle Stefan - the only question is how much do you want for it?

Re: .375 for sale

Posted: 03 Jun 2014 13:59
by Stefan
Dankie oom Mac,

Maar oom is mos nie so oud nie! Hy kan mos nog oom s'n wees.

Re: .375 for sale

Posted: 04 Jun 2014 12:14
by Aries66
Stefan
Baie mooi geweer, jammer jy verkoop hom, jy kan ook hom op SA Jagters (http://www.sahunters.co.za/shootingforu ... &Itemid=53 ) se web blad hom gaan adverteer. Daar weet jy die persoon wat gaan belangstel gaan ook die nodige motiveering he om sy lisensie vinnig te kan kry.
Maar dink mooi want ek jag 99% als met my 375H&H dit seker die veelsydigste van al die kalibers.

Re: .375 for sale

Posted: 04 Jun 2014 13:31
by Kagiso II
wens jy was reg met daai Stefan .. die rug vanni oompie sĂȘ NEE om gebukkend agter wild aan te loop. :-(

Re: .375 for sale

Posted: 04 Jun 2014 14:09
by Stefan
Thanks Louis!

Re: .375 for sale

Posted: 09 Jun 2014 22:42
by raka
Hi Stefan, het jy al n prys ingedagte ? Ek stel nogal belang , maar soos altyd sal die prys en kondisie bepalend wees. Pm my asb ? ( Ek het n paar wapens, en lisensie behoort nie n probleem te wees nie )

Vriendelike groete
Philip