Page 1 of 2

Nico Nell

Posted: 02 Sep 2009 15:35
by Nico Nell
1. Name: Nico James Nell - Registered as Nico Nell

2. Birthday and Age: Ek's 24, gebore 11 Junie 1985

3. Town and Country of residence: Ek bly by my ma en sussie in Triomf in Johannesburg, Gauteng

4. Home Language: Ons praat Afrikaans tot Swambo kom kuier vir die naweek, dan praat ek met haar Engels

5. Occupation/Business: Ek's 'n Tekenaar(Draughtsman/Architectural Technologist)

6. Family status: Ek's nog nie getroud, be-oog om volgende jaar verloof te raak :woo:

7. Membership - Ek's lid van die Nissan4x4 Owners Site Forum, SA 4x4 Community Forum, Nissan4wheeler Forum (USA) en dan is ek 'n lid van die Nissan 4x4 Klub en dan nou ook die Patrol 4x4

8. Current 4x4: Casper is sy naam(soos deur Oom Mac gegee), hy is 'n 2000 Nissan Hardbody 3,0i V6 SE D/C

9. Current Mods: 5mm Galvinized Bashplate;
CAMIL Coilover Shock (Voor en Agter);
Replacement Rear Bumper;
Hella 500 Spots;
SA Canopy - nog standard;
en dit alles ry op 15x8j Alloy Rims met Yokohama Geolander 31x10.5x15


10. Mods on wish list: Sal graag dual battery, Long Range Fuel Tank, ordentlike tinted vensters hê, Replacement Bullbar voor, Difflock, branches & Freeflow

11. Vehicle on wish list: Nissan Patrol 4,5 GRX

12. Previous 4x4's: Casper is my eerste lorrie en 4x4, het voorheen 'n 1,6 Sentra gery en toe voor ek Casper gekry het, het ek 'n 1,6i LUX Almera gery.


13. Last 3 offroad or overland destinations: Laaste : Base 4 - AAWDC Interclub Funday,
Tweede : Kallie se Gat - Charity Fun Run,
Derde : Hekpoort - 4x4 Challenge.


14. Your favourite destination: Was nog nie weg met Casper, sal sê Klein Kariba en Mabula Game Reserve

15. Other hobbies: Enige iets te doen met D.I.Y

16. GPSr and Map Data used: Tom Tom One Classic 3rd Edition

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Ek's maar nog 'n beginner

18. Online Photo Site: Picasa, kan nie die adres onthou

19. Photos of you and your Vehicle: Ek weet nog nie hoe om kiekies te laai :think:

Re: Hi Eks Nico

Posted: 02 Sep 2009 15:49
by Abri Hoffman
Welkom Nico, hoop jy geniet die forum

Re: Hi Eks Nico

Posted: 02 Sep 2009 15:59
by JohnBoyZA
Baie welkom Nico, ek hoop ons kan daai Patrollie vir jou kry :welcomewave:

Re: Hi Eks Nico

Posted: 02 Sep 2009 16:38
by Engel
welkom nico

.......nou nog net n patrollie!!

Re: Hi Eks Nico

Posted: 02 Sep 2009 16:42
by tour de frans
Baie welkom by die forum Nico :salute:

Re: Hi Eks Nico

Posted: 02 Sep 2009 17:13
by Gerrit Loubser
Baie welkom hier, Nico. Ek hoop jy geniet dit baie en dat jou Patrol-drome vinnig 'n werklikheid word.

Re: Hi Eks Nico

Posted: 02 Sep 2009 22:33
by G-MAN
:welcomewave: Nico. Lekker bakkie! :thumbup:

Re: Hi Eks Nico

Posted: 03 Sep 2009 07:55
by Herrie
Welkom Nico :clap:

Re: Hi Eks Nico

Posted: 03 Sep 2009 07:59
by Patrol4.8
Welkom Nico :clap: ek kan sommer sien jy is 'n GROOT Nissan ondersteuner :thumbup:

Re: Nico Nell

Posted: 03 Sep 2009 11:15
by Nico Nell
Dankie aan die lekker warm verwelkoming :clap:

Casper sal moet doen vir nou, dis hoekom ek sê die 4,5 GRX my DROOM kar is, want op die stadium van my lewe kan dit net 'n droom wees. Tot Casper af betaal is, kan ek nie 'n ander voertuig van ons kaliber bekostig, plus ek doen baie D.I.Y projekte vir famielie en vriende, so 'n stasie wa gaan nie nou werk.

Casper is presies wat ek nou nodig het, die Patrol sal eendag my family transporter word, wanneer daar 'n family is om rond te ry :biggrin:

Ek het oorspronklik na Corolla gekyk 4 jaar terug toe ek my eerste kar wou koop, maar kon niks kry, toe sien ek die lekker Sentra en toe ek inklim en daai sleutel draai... toe is die koêl deur die kerk :lol: Van daai dag af was ek 'n Nissan man, en sal altyd een bly :thumbup: