GQ Cyclone pre-air cleaner KONSERTINA PYP
Posted: 06 May 2014 10:29
More al die slim manne
Het enige GQ eienaars al die KONSERTINA PYP voor die Cyclone pre-air cleaner vervang, myne is besig om stadig maar seker te disintegreer.
Ek het by Nissan n prys van R850 op die pyp gekry, is daar n ander manier wat mens die ding kan modify ??
Shalom
Jules